Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakria

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Jakria
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elsabe O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe O

Fantasties.

Baie lekker, gekuier.

Johan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Aangename verassing.

Baie lekker oorgebly. Gasheer en gasvrou vriendelik en hulpvaardig.

Abrie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V

Alles wat jy nodig het om lekker te rus voordat jou volgende reis begin.

Heerlike oornagverblyf.

Pietra B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietra B

100% aanbeveelbaar.

Heerlik, skoon, nettjies, vriendelik en behulpsaam oor waar om te gaan eet. Perfekte oornagverblyf.

Inanda B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inanda B

Lekker beddens en warm stort.

Baie gasvry en gemaklike oornag verblyf.

Judith O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith O

Welcoming, spotless and cosy.

Our stay was brief but what a lovely warm and friendly greeting from the hosts. However, if you have hip problems, it's best to sleep on the extra single bed rather than on the double bed mattress on the base made of brick and cement. Otherwise, very comfortable and my husband had no problems with the comfort of the bed. Our hosts directed us to the Royal Hotel for dinner where we found a very well-priced steak dinner.

Abrie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie L

Ideale oornagplek.

Fantastiese mense. Veilige parkering. Skoon kamers.

Lyle W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle W

Comfortable and safe.

Lovely room with everything you could need, clean, quiet and peaceful. Friendly and helpful hosts. The Klein Karoo is also beautiful.

Dot M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot M

Lovely.

The hosts were friendly and helpful. We had a comfortable overnight stay with coffee and rusks.

Hennie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie lekker, sal beslis weer daar bly.

Ek het twee aande oorgebly by Jakria. Dit was uitstekend. Die mense was vriendelik en die kamer was baie netjies en skoon.

Erica B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B

Baie netjies en skoon.

Ons was 4 volwassenes en die kamer was te klein vir ons al 4. Ongemaklik om op die dubbel bunkers te slaap as volwassene.

Gezina D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina D

Ons het laat die aand gekom, en ons was met soveel gasvryheid ontvang.

Sal enige tyd aanbeveel. Baie meer ontvang as die indruk wat mens kry op die foto's.

Jakria se terugvoer

Dankie Gezina, ons geniet dit wat ons kan aanbied en om te weet julle baie gerieflik en tevrede. Jakria groete.

Jakria
Johann P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Baie netjies, vriendelike mense.

Heerlik geslaap. Jakkie het Louw's Place aanbeveel vir aandete. Dit was 'n wenner. Dankie, Jakkie en Ria.

Jakria se terugvoer

Dankie Johan, dit was 'n plesier om jul gesin hier te kon ontvang. Dis 'n groot voorreg vir ons. Jakria groete

Jakria
Hercule D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercule D

Very pleasant!

Gasvry, netjies en skoon. Plattelandse atmosfeer en vriendelik. Sterk aan te beveel.

Jakria se terugvoer

Dankie Hercule, dis ons voorreg en ons geniet wat ons doen. Veilig bly, Jakria groete.

Jakria
Janine H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H

Snoesig en gemaklik.

Ria en Jakkie is vreeslik gasvry en het ons baie welkom laat voel! Hul plek is snoesig en mooi ingerig, met alles wat mens vir 'n oornagverblyf nodig het.

Juan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan N

Sal definitief die plek aanbeveel vir enige mens. Baie goeie diens!

Baie lekker. Baie goeie mense.

Elmarie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Vriendelike, netjiese, rustige kuier.

Jakria was 'n baie netjiese en gerieflike plek. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Dit was 'n rustige atmosfeer.

Willem V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Baie vriendelik en behulpsaam.

Beveel dit aan vir enige reisiger wat moeg is en net wil slaap.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leanne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leanne V

Perfek om op pad te oornag.

Loadshedding het ons net onkant betrap.

Christa D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Rus na die langpad.

Ons is vriendelik verwelkom deur Jakkie en Ria. Kamer was silwerskoon en toegerus met koffie, tee en beskuit, 'n noodlig vir beurtkrag en muskiet-afweertoestel. Ria het seker gemaak ons is almal gemaklik en tevrede. Ons is meer soos vriende as gaste behandel. Beveel Jakria beslis aan en sal weer daar oornag wanneer die geleentheid opduik. Dankie, Jakkie en Ria!

Jakria se terugvoer

Baie dankie, Christa en gesin. Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel. Dis ons passie. Wonderlike jaar, en stop gerus weer. Jakkie en Ria

Jakria
Elize W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize W

Rustig en gemaklik.

Vriendelike ontvangs. Rustige area. Backup beligting tydens loadshedding.

Jakria se terugvoer

Dankie Elize. Ons deure is altyd oop.

Jakria
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysnastraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7060caf8478d256fa2f9c81387d80f62b1bc4bb61e6475bdb2453ee855f5eec2c40a580fb6ab8f6262a687cb5c2e3f4124c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 18 Knysna Straat Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.298505421018 23.48299788737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang