Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en daar is 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, elektriese kookplaat, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n sitarea, TV, binnebraai-area en onderdakparkeerplek. Die slaapkamer op die boonste verdieping bied toegang tot die balkon. Daar is 'n TV met 'n stroomboks met Netflix, YouTube en ander Apps. Gaste kan ook hul skootrekenaar, selfoon of tabletrekenaar gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die balans is met aankoms betaalbaar. Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Klein troeteldiere word toegelaat met spesiale reëlings, maar let asb. daarop dat daar nie heinings om die perseel is nie.
Rook is verbode in die huis.
Pensionarisse kan navraag doen oor spesiale tariewe in die middel van die week.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jaloersbaai Guest Cottage is 'n selfsorgeenheid wat slaapplek aan 4 gaste bied en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met 'n stroomboks met Netflix, YouTube en ander Apps.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die balans is met aankoms betaalbaar. Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Klein troeteldiere word toegelaat met spesiale reëlings, maar let asb. daarop dat daar nie heinings om die perseel is nie.
Rook is verbode in die huis.
Pensionarisse kan navraag doen oor spesiale tariewe in die middel van die week.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaloersbaaistraat 3, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap