Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jamica Country House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rusthoek Plaas, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Vanaf R3 680 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Jamica Country House is in die pragtige Hoëveldberge in die Volksrust-omgewing geleë en bied gehalteverblyf op 'n plaas. Dit is op die grens van Vrystaat en Mpumalanga en die Kliprivier vloei deur die plaas. Dit is ongeveer 35 kilometer vanaf Volksrust en 40 kilometer vanaf Vrede. Neem asseblief kennis dat 'n deel van die pad wat na die verblyf lei 'n grondpad is.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 14 persone op 'n slag. Elke slaapkamer het 7 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kaggel vir die koue winterdae.

Die kombuis is volledig toegerus met gastoebehore en 'n gasgeiser vir warm water.

Daar is 'n ruim lapa met braaigeriewe en oorgenoeg sitplek waar gaste saam kan kuier en lekker eet. Braaihout word vir gaste se gerief voorsien.

Die huis is ideaal vir vakansiegangers wat wil ontsnap van die gejaag van die stadslewe en van die afleidings van tegnologie en werk wil ontkoppel.

Doendinge sluit voëlkyk, visvang, staproetes en jag in die seisoen in. Motorfietse is ook welkom. In die winter bied die plaas jagpakkette wat direk met die eienaars gereël kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

7

7 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

7

7 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rusthoek Plaas, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 3 680
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R 3 680
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rusthoek Plaas, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10b775c67cd9b85fb9c19f0b936b7b79c2def5725714359b181337e2c7b9c08a89e178b233042f6f665f9808538eeaa703ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 680 per nag, vir 14 mense 1 5 1 5 Rusthoek Farm Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -27.373070200015 29.531186968088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang