Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Karoo

Jasfontein Farm Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anelle B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker en ontspannend. Dit is baie skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflik, huislik en baie smaaklike oornaggeriewe. Jasfontein is 'n baie gerieflike afsaal en kuierplek so 10 ure se ry uit Gauteng. Gasvryheid, braaipakkies en kuieritems was baie smaaklik en gerieflik na die lang ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Karoo gasvryheid op sy beste, alles presies soos op die foto's. Heerlik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pietie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Privaat en kan lekker braai! Ons het lekker gebly. Lekker privaat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloria H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Awesome oornag stop, veilig, welkom, rustig, beslis waarde vir geld! Dit was 'n warm verwelkoming. Ons het dadelik tuis gevoel, in die koel, blou swembad gespring om af te koel in die warm Noord-Kaap. Ons het heerlik gebraai in ons eie privaat area, krieket gekyk en die laaste aand van ons vakansie nog geniet. So lekker geslaap op gemaklike bed, alles was voorsien, badhanddoeke en selfs swemhanddoeke, ekstra komberse. Sal dit regtig aanbeveel as oornag stop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrius G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Skoon, keurig en vriendelik ontvang! Dit was werklik 'n fantastiese oornagplek. Dis baie privaat en baie keurig versorg. Alles wat jy nodig het, is daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Rustig, skoon en 'n heerlike oornagverblyf. Ons het Jasfontein baie geniet, dit was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Rustig, gemaklik en ontspannend. Dit was rustig en gemaklik. Kon lekker rus vir die lang pad wat wag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie netjies en gerieflik! Baie lekker oornag plekkie langs die N12, baie netjies en gerieflik as jy plek soek oppad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nannie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie gasvry en yskas vol verrassings. Baie lekker, sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jasfontein Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZDRlOWIyLWQ2NDMtNGJjNy05MTlkLTE3NDUwY2U3NGUyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 84 5 1 5 Jasfontein Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.548694833282 23.080181513256
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang