Jembisa Bush Home
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Muisvogelkraal Plaas 654LR, Melkrivier, 0541, Limpopo
- Vanaf R12 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jembisa Bush Home is 'n mooi en klassieke safarihuis in sy eie privaat natuurreservaat in die hartjie van die Waterberg-plato in die noorde van Limpopo in Suid-Afrika. Die safari-ervaring is pasgemaak met verskeie doendinge wat vir verskillende ouderdomme gepas is. Die reservaat is ryk aan riviere, klowe, en savanna's wat streng bewaar word.
Verblyf is beskikbaar in 5 helder kamers met en suite-badkamers en 'n stapebedkamer vir kinders. Jembisa kan in totaal 12 volwassenes en 4 kinders akkommodeer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en daar is en suite-badkamers in elke kamer. Die instansie word deur 'n pragtige tuin met 'n grasperk, skadubome, 'n swembad, beligte tennisbaan, kroukiebaan en 'n trampolien omring. Al die kamers op die grondverdieping bied toegang tot 'n groot skadustoep.
Daar is verskeie doendinge vir alle ouderdomme soos dag- en nagwildritte, begeleide voetslaanroetes, wildwip- en kamera installasies, voëlkyk, kamp, bergfietsry, visvang, boesmantekeninge en Ystertydperk-persele besoek, asook masseerbehandelings. Ander doendinge in die area sluit perdry, Groot Vyf-kyk, safari-gholfspeel, inkopies by die Afrikakunswinkels, Zip-linery en kultuur-toere in.
Daar is ook verskeie plant- en dierspesies op die perseel. Die reservaat het sowat 69 dierspesies en 270 voëlspesies. Gaste kan tydens die nagtitte nagdiere soos bosapies, ystervarke, erdvarke, rooikatte, luipers en bruinhiënas sien. Apies, streepmuishonde en skilpaaie besoek ook gedurig die tuin.
Jembisa is die perfekte bestemming vir 'n romantiese wegbreek of 'n troue. Troues van enige grootte tot op 45 gaste kan geakkommodeer word.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 49
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Muisvogelkraal Plaas 654LR, Melkrivier, 0541, Limpopo
- Gaste dink Jembisa Bush Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Muisvogelkraal Plaas 654LR, Melkrivier, 0541, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang