Jenny's Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Claire Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Ismé Z - Jun 2024
Algehele gradering
Superior.
Thys B - Mei 2023
Algehele gradering
Lanklaas so 'n netjiese blyplek beleef. Baie vriendelike personeel.
Lynn D - Jul 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Neda O - Jun 2024
Algehele gradering
It was a good spot and I would recommend it.
James G - Aug 2023
Algehele gradering
Late check in, early check out.
Matthew D - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely, warm and cosy. Very clean and felt like home.
Joan V - Des 2020
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met alles.
Wallace B - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike gasheerpaar (Gavin en Claire); goeie ontbyt; geriewe hoofsaaklik te beknop en onvoldoende.
Lees meerJenny's Guest House se terugvoer
Baie dankie dat U die moeite gedoen het om 'n resensie vir ons te skryf.
Ek is baie jammer dat julle die geriewe to beknop gevind het.
Wens die droogte, moet ons die swembad toemaak want ons het nie water om dit voltemaak nie.
Ons sal onmiddelik na die ekstraktor in die badkamer kyk.
Baie dankie
Claire
Johan B - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Isak T - Des 2018
Algehele gradering
Baie gesellig saam gekuier.
Jenny's Guest House se terugvoer
Dear Isak,
Thank you for your review.
Gavin and I enjoyed hosting you.
Kind regards,
Claire
Chris J - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie vriendelike ontvangs. Ruim verblyf. Lekker ontbyt.
Jenny's Guest House se terugvoer
Baie dankie Chris, ons probeer ons beste. Hulle het darem begin om die strate reg to maak.
Groete,
Claire
Riette B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie bevredigend.
Jenny's Guest House se terugvoer
Beste Riette,
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Claire
Le Roux B - Sep 2017
Algehele gradering
Goed.
Jenny's Guest House se terugvoer
Dear Le Roux,
Thank you for your review. We do appreciate our guests taking the time to fill in the review form.
I hope you enjoyed the rest of your 'road trip' and that you get to see the wonderful flowers.
Kind Regards,
Claire
Doug R - Jun 2017
Algehele gradering
Breakfast was great!
Jenny's Guest House se terugvoer
Dear Doug
Thank you for your review.
So sorry about the plugs. I will have them checked immediately.
We enjoyed hosting you!
Kind Regards
Claire
Rien B - Okt 2017
Algehele gradering
Fijne plek om te vertoeven.
Jenny's Guest House se terugvoer
Dear Rien
Thank you for your review. I appreciate the time you took to fill it in.
We enjoyed hosting you and your wife.
Kind regards
Claire
Johan M - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerJenny's Guest House se terugvoer
Dear Johan,
Thank you so much for your review.
We enjoyed hosting you.
Kind Regards,
Claire
Reinhold Michael S - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was soos my huis weg van die huis af.
Mariëtte H - Des 2016
Algehele gradering
Akkommodasie het aan alle verwagtinge voldoen.
Jenny's Guest House se terugvoer
Dear Mariette,
Thank you so much for your review. We enjoyed hosting you at Jenny's.
Kind Regards,
Claire
Anthony P - Des 2015
Algehele gradering
Beautiful, private and very peaceful.
Jenny's Guest House se terugvoer
Thank You, Anthony!
Sophia E - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf, baie gasvrye gasheer en gasvrou! Kan Jenny's regtig aanbeveel.
Petrus S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netjies, uitstekende diens en aangename gasvryheid.
Natasha W - Jan 2015
Algehele gradering
Clean, neat and homely
Margie S - Des 2015
Algehele gradering
Absolutely the best place to stay and would go back there in a heartbeat!
Lees meerJenny's Guest House se terugvoer
Dear Margie
Thank you for the kind review. We are pleased you enjoyed your stay.
Kind Regards
Claire
Michelle E - Mei 2014
Algehele gradering
Ons was baie welkom!
Petrus B - Nov 2014
Algehele gradering
Tevrede!
Annelie S - Jul 2014
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly en sal Jenny's Gastehuis sterk aanbeveel.
Mrs M - Mei 2013
Algehele gradering
Fantastic rooms in beautiful city
Ursula M - Okt 2013
Algehele gradering
Good stay
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dulverton Pad, , Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang