Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jentz Bush Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C 109, Tauwfontein, Lephalale, 01557, Limpopo
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jentz Bush Lodge is net 3 km buite Lephalale op die R33-hoofweg geleë. Die lodge is net sowat 80 km vanaf die Stockpoort Grenspos na Botswana en is die ideale oornagplek vir moeë reisigers.

Akkommodasie word gebied in dubbel kamers, wat elk 2 persone slaap. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers bevat elkeen geriewe soos lugversorging, 'n ketel, breekware, eetgerei, tee, suiker, Cremora, 'n yskassie en 'n TV met DStv (Openview-pakket). Alle linne en handdoeke word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike boskombuis wat toegerus is met al die nodige potte, panne, 'n mikrogolfoond, gasstoof, braaipan, rooster en 'n wasbak. Daar is ook 'n boma met braaigeriewe wat die ideale plek is om rondom die knetterende kampvuur te sit en na die wild- en naggeluide te luister.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Willem F
5.0
Warde vir geld sal weer gebruik maak van hulle. Baie lekker geen klagtes nie.
Jan 2024
Elizabeth Magdalena O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en rustige omgewing. Heerlike bosveldatmosfeer.
Aug 2023
Sam A
4.8
Uitstekende diens en gasvryheid ervaar. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer teruggaan.
Jul 2024
Nico C
Saam met vriende
4.2
Neat, friendly and safe. Well received. Facilities adequate. Nice and quiet. Host was friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Wimpie M
Gesin met tieners
4.2
Jentz Lodge is ideaal vir persone wat op pad is Botswana toe of vir persone wat net 'n nag of twee wil oornag tydens 'n besigheidsbesoek. Die kamers i...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Malie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plot C 109, Tauwfontein, Lephalale, 01557, Limpopo
  • Gaste dink Jentz Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C 109, Tauwfontein, Lephalale, 01557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZDY0OTlmLTA4NzQtNDhhYi1hZmEwLWVhYzMyMTNjYmNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Plot C 109 Tauwfontien 01557 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -23.692422 27.767949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang