Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jetty Self-Catering

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Strand- en Anton Lubowski-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jetty Self-Catering is in die historiese dorp Swakopmund geleë en is minder as 100 m van die strand af.

Gaste kan tussen selfsorg-eenhede waarvan sommige see-uitsigte en privaat ingange het kies. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens of albei. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die eenhede het TV's met DStv-hotelpakket. Van die eenhede het stoepe en braaigeriewe.

Alle eenhede, met die uitsondering van Cottage 1, 2 & 11, het parkering op ons perseel. Meestal kan ons ook vir laasgenoemde eenhede 'n plan maak, maar in uitsonderlike gevalle waar dit nie moontlik is nie het ons 'n nagwag wat motors voor ons plek op die straat oppas.

Jetty Self-Catering is stapafstand van verskeie restaurante, winkels, die akwarium en die hoofstrand.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Magda S
5.0
Ek sal teruggaan. Ek het heerlik gebly. Die personeel was lieflik - hulle was gasvry en enige tyd bereid om te help.
Okt 2024
Wilna M
5.0
Perfekte ligging, stil en so vriendelike mense. Perfek vir my en baie stil. Vriendelike mense.
Aug 2024
Amelia V
Gesin met tieners
5.0
Beste poësie en besondere nostalgiese argitektuur. Beste keuse! Selfs duurder opsies sou ons nie so gelukkig gemaak het nie. Hierdie is die nostalgies...
Sien meer
Jun 2024
Adriaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker! Was baie lekker naby aan die see by 'n grasperk om met die hond te gaan stap en speel.
Jan 2024
Dawid K
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi blyplek met uitstekende diens. Ons het eers om 21:00 by Jetty Self-Catering ingeboek a.g.v. 'n baie slegte pad tussen Solitaire en Walvisbaai. Ma...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Strand- en Anton Lubowski-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Jetty Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Strand- en Anton Lubowski-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABScZND1gOEDHbXUBp71tIo3pop10SAAgWamYBkngmQ6ZyBmCaw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Corner off Strand and Anton Lubowski Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.681721207529 14.522960420086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang