Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JHB Ferndale C and C Hotel Vibes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cherilyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir JHB Ferndale C and C Hotel Vibes
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Refilwe L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L

Comfortable enough.

I had an okay one-night stay, although my sleep was interrupted by staff and other guests making noise in the parking around 7 am, and I had a cold shower as the hot water ran out. WiFi also seems to struggle in unit 2.

Edmund M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund M

Highly recommended.

Relaxing and satisfying.

Roxane B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane B

Looked just like the pictures.

Only issue, there was no hot water in the morning.

Refilwe L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L

Ideal stay-over location.

It was a comfortable stay.

Thembekile G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembekile G

Exceptional.

It was our second visit. That's our home away from home, we are definitely going back.

Hellen S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellen S

We had a great time.

It was short but me and my family enjoyed our stay there. The staff was friendly. The place was beautiful and fresh, private and safe.

Leana E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana E

Rustig, gemaklik.

Baie gemaklik. Net Sondagoggend was daar geen water in die plek en niemand om te help nie.

Renco F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renco F

Baie netjies en bekostigbaar.

Dit was presies soos geadverteer en was baie netjies!

Refilwe L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L

Comfortable and private.

Comfortable stay apart from noisy guests that the host quickly sorted out upon complaint.

Shalona M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shalona M

An amazing weekend getaway.

My stay was very comfortable, and the location was amazing. The scenery and relaxation were perfect for a weekend getaway.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jana M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana M

Was so lekker, en baie mooi plek!

Baie mooi en netjiese plek!

Refilwe L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L

We booked 1 night for a stop over, we were promptly assisted with checking in.

Had a comfortable stay.

Refilwe L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L

Comfortable 2-night stay.

Stay was comfortable enough but I do prefer their other units and was a bit put off by dust on bedding.

Refilwe L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L

Works for individual travellers.

Had a comfortable stay but was put off by stained sheets.

Refilwe L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L

Comfortable for short term bookings.

Stay is always comfortable but cleanliness is an issue that is yet to be resolved. The dishes weren't properly washed (as with my previous stays) and the closets were dusty.

Armin J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Armin J

Great.

Enjoyed my stay there. Room clean and fitted.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Thembekile G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembekile G

Amazing!

We had such a great time. Definitely will be going back. Staff is so friendly and always willing to help, very welcoming too.

Refilwe L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L

Hidden gem.

Had a very comfortable stay in this particular unit. It was spacious and well laid out. The unit was also fully equipped.

Refilwe L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L

Central location with access to amenities.

The JHB Ferndale C and C Hotel Vibes is ideal for business travel and I will certainly return. However, more attention needs to be paid to cleaning as the unit was dusty throughout and in the closets. The dishes also weren't properly washed. Other than that, the layout, location, amenities, and customer service from the ladies that welcomed me were great.

Melanie G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie G

As hulle hul interne kommunikasie en kragprobleme uitsorteer.

By aankoms het ons gesukkel om by die hek in te kom. By die derde keer dat ons geklokkie gedruk het, het Maggie op haar tyd uitgestap en die hek vir ons oopgemaak. Eerste woorde: they do not have electricity?! Duidelik het hulle ons nie verwag nie. Ek moes vir haar 'n bewys van betaling/boeking gee. Ek het die kontakpersoon op 0833203157 probeer bel, maar die nommer het steeds na voicemail gegaan. Ek wag ook steeds op 'n antwoord na haar e-pos vroeër in die week. Maggie het laat haar 'baas' ons bel vanaf nr 0727653047 - steeds nie seker wie hy is nie. Die kragopwekker is glo aangesit van 6 uur die middag tot 10 uur, en daarna was ons sonder krag en 'n dakwaaier. Ons het uitgebak in daardie kamer. Iewers in die vroeë oggendure het die krag vir 'n wyle aangegaan, en toe weer af. Ons kon nie koffie maak nie, en ons goed in die yskas kon nie regtig koud bly nie. Iewers vroeg in die oggend wat die krag seker aan was, vermoed ek daar was wasmasjiene aan wat teen ons kamer se muur was, want dit was 'n helse lawaai. Die aand toe ek en my vriendin teruggekom het van ons funksie, was daar gekuier in die spasie langs ons kamer, van so 'n aard dat ek teen 11 uur die 'eienaar' gebel het en gevra het om te help. Ons was die enigste gaste wat ek kon sien op die perseel, en wou nie alleen uitgaan nie. Toe ons opstaan, was daar nie krag nie, so ons kon nie koffie maak nie. Ek wonder net as ons nou moes regmaak om kliente te gaan sien, wat dan? Soos genoem, die plekke self was perfek vir wat ons nodig gehad het, soos op die foto, maar die kommunikasie tussen die eienaar is verseker 'n probleem. My opinie, as jy 'n oornagplek wil bedryf, veral waar besigheidsmense dit gaan gebruik, gaan jy maar moet belê in kragopwekking as jy gaste het, en indien nie, moet jy dit op jou T&C van die plek aandui. N.B.: Ons het probeer om aan die WiFi te koppel, maar kon nie, dalk omdat die krag af was?

Vanaf
Vanaf R487
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R487
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-laan 459, Ferndale, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbe347ac6c1adedd7d5a9f8c1dc8567e54ea37021fdc12158782a342cbd0e7ef5205b8fff40fdfc3769b5f0987f72218f97a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R487 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 459 Long Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.076874566086 27.982813699406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang