Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock's Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Vernon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

N/A. Geen ekstra kommentaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustig, romanties en ontspannend. Ons het die wegbreek naweek werklik geniet. Dit was ons huweliksherdenking en baie lekker om in Dullstroom te kuier en in die Fine Feathers Cottage te bly. Borrelbad en vuurherd. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en stil. Eenheid was goed toegerus. Baie stil omgewing en het baie lekker gebly en gerus. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suanita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer daar bespreek. Ons het die verblyf terdeë geniet. Dit was die perfekte plekkie om ons huweliksherdenking by te vier. Mooi, stil en privaat op die plaas, maar steeds so gerieflik naby aan die dorp. Pragtige, skoon, netjiese en gerieflike eenheid ontvang. Dankie vir die kaggelhout wat daagliks hervul was. Dit was heerlik om die aande voor die kaggelvuur te kon afsluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Warm, cozy and lovely. We loved staying at Joe's Place. It was clean and cozy. We loved the white linen and soft towels. It's ideally suited. We also tried our hand at fly-fishing at Jansen's Dam although we were unsuccessful this time. We'll definitely stay at Jock's Cottages again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful. We had the most amazing stay. I would definitely be returning. The best for me was the book where everyone wrote a letter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangenaam, besonders, beeldskoon. Ons het verskriklik lekker gebly en het ons wegbreek baie geniet. Ons kon nie vir 'n beter plek op Dullstroom vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Mooi uitsig, rustige omgewing. Baie oulik, gerieflik vir 2 persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker wegbreekplekkie vir 'n romantiese naweek of rustige gesinstyd. Rustige verblyf in 'n goedtoegeruste huis met alles wat jy vir 'n wegbreek nodig mag kry. Die uitsig oor die foreldam en die kaggelvuur het die verblyf besonders gemaak. Baie dankie vir die gasvryheid en die elektriese komberse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA762080cc9fc8e4067b7a0bdc860f3bdfde805c982db23e877a1c8c683f7fff4a8ab78a2c0b3d2c20514f6c372066bb2f6eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 228 5 1 5 Farm Grootsuikerbochkop Off Blue Crane Drive 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.406250057124 30.103334505294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang