Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joep se hoek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysucker-rylaan 282, Gamtoos Mouth Resort, Gamtoosmond, 6360, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Joep se Hoek is 'n bekoorlike selfsorghouthuis in 'n veilige oord in Gamtoosmond. Die huis spog met 'n skilderagtige uitsig oor die see vanaf die onderdakdek, wat voor die kinderspeelarea geleë is. Hiér kan gaste die kinders dophou terwyl hulle die natuurskoon bewonder.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander 2 slaapkamers het toegang tot die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Gaste moet hulle eie badhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, vrieskas, ysmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Dit sluit ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike rusbanke voor die TV in die sitarea. WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Honeysucker-rylaan 282, Gamtoos Mouth Resort, Gamtoosmond, 6360, Oos-Kaap
  • Gaste dink Joep se hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysucker-rylaan 282, Gamtoos Mouth Resort, Gamtoosmond, 6360, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA382f14e273e91e75316b96380adf2044f94be4282b88b69a9b1d5a2fb72d7cc73b4877b269e86eeabe54df9ce7820f7245c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 282 Honeysucker Drive Gamtoos Mouth Resort 6360 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.962438371277 25.047317386404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang