John Montagu Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 30, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R3 750 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
John Montagu Accommodation is in 'n stil, sentrale straat in Montagu geleë. Die gastehuis is loopafstand vanaf die middedorp.
Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat geskik is vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Al 4 slaapkamers het en suite-badkamers, 2 met 'n stort en 2 met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n sitarea, TV, DStv, WiFi en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en oond toegerus is.
Geriewe op die perseel sluit ’n swembad en braai-area in.
Montagu het heelwat restaurante, besienswaardighede en doendinge, soos staproetes, 4x4-roetes, rotsklim en trekkerritte. Gaste kan gerus ook 'n draai gaan maak by die Montagu Droëvrugte Fabriekswinkel of die Saterdagmarkie of wynplase in die omgewing besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nadja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Joubertstraat 30, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink John Montagu Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 30, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang