Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Jolani 2 Guest House

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 1, Naudeville, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jolani 2 Guest House is in die woonbuurt, Naudeville, in Welkom. Die gastehuis is naby alle geriewe en toegangspaaie.

Dié gastehuis bied verblyf in 10 en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gastehuis het slaapplek vir 22 gaste in totaal.

Ontbyt is ingesluit en middagete en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis bied veilige parkeerplek op die eiendom agter 'n afstandbeheerhek, en daar is 2 swembaddens en 'n lapa.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Polla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Badenhorststraat 1, Naudeville, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Gaste dink Jolani 2 Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 1, Naudeville, Welkom, 9460, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHnmZEfwYkEklcS56ZSmYgL01Xbfd4sRnpckAssBFXmAkiT2xx1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 1 Badenhorst Street Naudeville 9460 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.00006 26.73439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345