Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jolie Blanc

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buxtonweg 15, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R14 217 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Jolie Blanc is 'n pragtige selfsorghuis in die hartjie van die Tuine in Kaapstad. Dit is die perfekte plek vir 'n groep vriende of 'n familie wat op soek is na 'n wegbreek in die Moederstad omdat dit ook met 'n swembad spog.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eilandtoonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 'n eetarea en 2 sitareas met gemaklike sitplek en 'n TV. Die sitarea op die onderste verdieping sluit 'n kaggel in. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n gesinskamer met lugversorging wat na 'n ruim buite-area met 'n tuin, etenstafel en 'n swembad lei.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Buxtonweg 15, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R14 217
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R14 217
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buxtonweg 15, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03ba7d003f443ccf08be251f4b3462d2e87a2b92f1fcf9f4681d38136cc413855b207335a6a21a988e6d2d093747740cfc87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 217 per nag (plek vir 8) 15 Buxton Road Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.938228992411 18.409288979657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang