Joosteswerwe Camping
Beskrywing
Joosteswerwe Camping Site is op die Kokerskolk-plaas onder reuse doringbome langs lusernlande met 'n uitsig oor die Boesakrivier geleë. Ons het 2 privaat kampeerplekke met 'n braaiplek en 'n groot lapa-area. Elke kampeerplek is toegerus met elektrisiteit, water, 'n ongekunstelde buitelugstort en toilette. Die ablusieblok is sowat 150 m van die kampeerplek af. Verder is daar 'n lieflike swembad waarin jy kan gaan afkoel as dit warm is. Joosteswerwe is op 'n werkende plaas so daar is heelwat doendinge vir oud en jonk.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe is op 'n kampeerbasis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat aangesien hierdie 'n Karooplaas is, is daar 7 toegangshekke wat na die verbly lei.
Daar is 'n grondpad van 14 km wat na die verblyf lei wat vir die alledaagse voertuie geskik is. Gaste is welkom om vooraf navraag oor die toestand van die pad te doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Joosteswerwe Camping Site is op die Kokerskolk-plaas onder reuse doringbome langs lusernlande met 'n uitsig oor die Boesakrivier. Ons het 2 privaat kampeerplekke met 'n braaiplek en 'n groot lapa-area. Elke kampeerplek is toegerus met elektrisiteit, water, 'n ongekunstelde buitelugstort en toilette. Die ablusieblok is sowat 150 m van die kampeerplek af. Verder is daar 'n lieflike swembad waarin jy kan gaan afkoel as dit warm is. Joosteswerwe is op 'n werkende plaas so daar is heelwat doendinge vir oud en jonk.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe is op 'n kampeerbasis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat aangesien hierdie 'n Karooplaas is, is daar 7 toegangshekke wat na die verbly lei.
Daar is 'n grondpad van 14 km wat na die verblyf lei wat vir die alledaagse voertuie geskik is. Gaste is welkom om vooraf navraag oor die toestand van die pad te doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Joosteswerwe Camping site is op die Kokerskolkplaas geleë onder pragtige groot doringbome en langs lusernvelde wat op die Boesakrivier uitkyk. Ons het 4 privaat staanplekke met 'n braai-area en 'n groot lapa-area. Dié staanplekke het elektrisiteit, water en 'n rustieke oop stort en toilette. As jy nie hierdie oop geriewe verkies nie is daar 'n ablusieblok 150 m weg van die kampeerterrein. Verder is daar ook 'n lieflike swemdam waar jy kan afkoel op warm somersdae. Ons is 'n boerdery, so daar is baie doendinge vir jonk en oud om julle mee besig te hou.

- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Kokerskolk, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang