Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joosteswerwe Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 97 resensies vir Joosteswerwe Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mark C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Great.

Absolutely great service.

Patrick V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick V

Karoo avg.

Wow, what an incredibly special place. We regret not having stayed longer. Clean, well-maintained, and perfectly furnished. An absolute must if you love the Karoo.

Gisela M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela M

Historic farm stay in the Karoo.

Lovely converted building. Comfortable overnight stay in a beautiful location.

Dirk S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Net sterre en stiltes die hele aand. Uitstekend.

Heerlik op die plaas gebly. Die kinders het lekker in die dam geswem en buite gebraai was lekker.

Francois J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

So so lekker.

Stil, Karoo. Vriendelike mense en die plek is uniek en so so gerieflik en baie lekker.

Matthys V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys V

Heerlik gebly en was mal oor die sterre.

Was baie lekker op die plaas.

Coen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen B

Lekker.

Dit was wonderbaarlik lekker, gasvry en aangenaam.

Monica M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M

Gerieflik, skilderagtig, rustigheid.

Baie lekker gebly in die groot plaashuis. Die huis is soos 'n tydkapsule. Ons het 3 kinders onder 6, waarvan 1 'n klein baba is. Die ouer boeties het hulself amper geniet met die oopveld-vryheid. Die huis het baie spasie en is lekker koel wanneer dit baie warm is. Die beddegoed is snoesig en die handdoeke droog lekker af. Die stortkop se water spuit heerlik uit. Daar is ook 'n klein eerlikheidsrakkie binne die huis met droëwors, biltong, konfyt en speserye wat baie oulik was waarvan ons kon koop. Die swemdam is net agter die huis, toegesluit, so die jongspan was veilig wanneer ons besig was binne die huis. Ons sal Joosteswerwe vir enige iemand aanraai wat die stadslewe wil ontsnap en wat nie bang is vir behoorlike rus, grondpad, stilte en min tot geen selfoonsein nie.

Joosteswerwe Guest Farm se terugvoer

Monica
Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Ons het die kids net so geniet.

Joosteswerwe Guest Farm
Christo D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo D

Baie stil plek vir stil wees.

Ja. Die trappe na bo (slaapplek) is baie kort en jy moet versigtig klim, veral as jy afklim badkamer toe en nie 'n lig wil aansit nie.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elouise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise V

Dit was so lekker om vir 'n aand te boer!

Dit was vreeslik lekker, rustig, skoon. Sal beslis weer gaan.

Anna J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna J

Fantastiese plek.

Ons het lanklaas so lekker gekuier en gerus. Groot dankie. Die dam was 'n aangename ervaring. Ons sal graag weer boek om daar te bly. Marina is 'n uitstekende gasvrou.

Susan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Heerlike plaaskuier.

Ai, wat 'n ervaring. Die huis is tussen niks en nêrens. Die tieners het die swembad baie geniet! Die verblyf is gerieflik, mooi en goed ingerig. Die braai onder die sterre is ongelooflik vir ons klomp stadsjapies. Ons is spyt ons het nie nog 'n dag gebly nie!

Joosteswerwe Guest Farm se terugvoer

Susan, kom kuier gerus weer en die keer langer.

Joosteswerwe Guest Farm
Morne V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Welkom op die plaas.

Baie vriendelike gashere wat jou soos deel van die familie laat voel. Hier kan jy die prag van die Karoo ten volle ervaar.

Marilene D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilene D

Wonderlike beeldskone Karoo-plaas.

Sal definitief aanbeveel!

Ina G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Karoo-juweel.

Die ware Karoo-ervaring. Baie mooi en netjies. Groot, ruim huis. Lekker swemdam vir afkoel in die Karoohitte. Sal beslis weer kom.

Minette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V

Fantasties! Pragtig! Rustig.

Het die mooi en stilte baie geniet!

Reece Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reece Z

Pragtige ou plaashuis met die mooiste uitsig!

Baie rustig, lekker gebly. Pragtige uitsig en saans is die sterre die mooiste! Huis is spesiaal en oorspronklik gehou sover moontlik!

Natasha E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E

Quiet and peaceful.

We really enjoyed our stay, because we were looking for peace and quiet. The house is basic but very comfortable. It is about 15km off the main road, and needs a dirt road to reach it, so probably not for people who don't like dirt roads. The bird life was wonderful. Note the house only has one bathroom for the four bedrooms. Ask for biltong ahead of time, we wished we had.

Deon K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Pragtig en rustig!

Baie lekker gekuier!

Louis K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Absoluut puik!

Pragtige plekkie en baie mooi versorg en toegerus.

Johan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Oulike eenheid. Rustig.

Die eenheid is goed ingerig met als wat jy nodig het. Dit was 'n baie lekker aand gewees. Kon die sterre geniet.

Raziah E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raziah E

Amazing stay.

Star gazing was the highlight. . The house and amenities were clean and comfortable. There was detail to the décor to create an authentic Karoo farm stay. Would have loved to have stayed longer and experienced more of the farm life.

Pieter O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Salige verblyf weg van alles in die middel van die Karoo.

Die 14 km-grondpad na Joosteswerwe Guest Farm is die moeite werd om by die juweel uit te kom. Ons is tot twee sakke brandhout gegee om die koue te verdryf langs die binneshuise kaggel, was ook bevoorreg om skaapskeerders in aksie sien, net salig om in die veld te gaan stap en terug te kom by 'n uiters netjiese plaashuis met alle moontlike geriewe.

Johan K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Pragtige oopheid en grootheid, plaas wat mens net terugbring na genade toe.

Na 45 min en 14 km met 7 plaashekke wat vir ons 'n belewenis was om by die egte plaasatmosfeer te kan wees. Alles pragtig met egte plaasatmosfeer in die plaashuis. Baie dankie vir die belewenis wat ons op ons ouderdom kon beleef het. Selfs die reëntjie toe ons die volgende dag vertrek was 'n seëning. Sal beslis terugkom.

Lynette J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Ware Karoo-ervaring.

Maak seker van tipe voertuig in nat padtoestande.

Wicus B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus B

Rustigheid op sy beste.

Die gasvryheid was uit die boonste rakke gewees. Die grondpad na die plaas is lank, maar wel in 'n goeie kondisie, jy het baie hekke om oop te maak. Sodra mens op die plaas aankom was daai alles die moeite werd. Ons het in die buitegebou gebly wat oorgedoen is, alles in ons tuiste was pragtig (rustic gevoel) en daar was selfs 'n skottelgoedwasser, kon dit nie glo nie. Die swem in die plaasdam was anders vir die kids (water wel skoon). Die beste was die sterre saans, met die skoon lug en distansie van die dorpsliggies was dit iets om te beleef. Sou graag langer wou gebly het.

Amanda C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda C

Lekker plaasatmosfeer.

Heerlik gekuier langs die boma. Krag was egter af en gewens dat eienaars net kom inloer om ons te kom help met gas of lampe.

Sonia V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia V

Coming from the North West, the stay and surroundings was definitely an experience.

The owners were very friendly and accommodating. I think they just need to elaborate a bit on the the fact that this accommodation is not situated just off the road. You need to travel quite a distance and open 5 gates to arrive at your destination. An experience I had as a child and have fond memories, but not everyone will appreciate.

Francois R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Francois R

Teleurstellend.

Pragtig van buite maar onprakties van binne. Kombuisblad heeltemal te smal. Geen tafel met stoele by nie. Moet op skoot sit en eet. Trappe na bo pragtig maar gevaarlik. Spasieëring te smal en voldoen beslis nie aan health and Safety requirements nie. Induksiestoof baie kompleks om te werk sonder enige handleiding. Wasbak onprakties. Outomatiese skottelgoedwasser? Waar is die spesiale wasseep? Wie gebruik dit vir oornagdoeleindes? Stortvloer bitter koud in winter. Geen rubbermatjie nie. Uitloop ook half verstop. Water dam op. Die skuifdeur voor badkamer is baie swaar en moeilik om te skuif so jy het nie privaatheid nie. Toegangspad na reën ontoeganklik vir sedanmotors. Het ons 45 min geneem om vanaf gastehuis tot teerpad te kom in daglig met 'n 4x4. Baie hekke om oop te maak. Nie vir oornagdoeleindes geskik nie.

Izelle P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle P

Amazing

We had the best time.

Izel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izel S

Oorslaap, was op pad na George toe.

Ons het 'n bietjie dieper in die Karoo ingery om die area te leer ken, ons het nog nie van te vore hier rondgery nie. Het dit vreeslik geniet. Die plaas is lieflik en ons het veilig gevoel.

Christo D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Gasvry.

Baie lekker gekuier. Sal volgende keer langer wil bly.

Naas R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas R

Heerlike Karooplaas-oornag.

Groot en gerieflike huis waar ons een nag oorgeslaap het op pad na die Weskus. Die eienaars was baie gasvry en het ons ingewag met aankoms. Alles was skoon en netjies met skoon linne in elke kamer. Sal weer hier oorslaap.

Willem V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Lekker Karoo plaaskuier.

Baie gerieflike huis. Ons het net een nag oorgeslaap op pad na ons bestemmimg toe. Ons het vooraf vleis en hout bestel en dit was gereed toe ons daar kom. Die kinders het die Plassdam geniet. Almal het die stilte en skoon lug geniet. Die sonsondergang en die maan se opkoms was asemrowend.

Petro S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Baie rustig en kon goed uitrus na ons blommetoer.

Plaas baie droog en plaas kort baie reën. Maar ons het dit geniet om daar te oornag.

Thomas V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Baie lekker en rustig daar. Die braaipakkies was 'n wenner. Ons sal dit beslis weer doen. Die plaasdam was 'n redding teen die hitte.

Sien sterre.

Steyn S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn S

Best rest for the soul and food for the eyes.

We needed a break for our family of four (kids 4 and 8), and this place exceeding our expectations at every turn. The hosts went above and beyond to share their life with us, a guided horse trip and a trip to the Khoisan engravings. There is a lot of attention to detail in the Old Wagon Suite which we loved, and the kids explored the wide spaces and took to the farm dam pool with relish. We will be back as soon as we can.

James B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B

A real oasis on the alternative route from the Cape Town to the north and east.

Our preference is for farm stays and this location was one of best that we have experienced. It is an easy transit from the tar to Joosteswerwe. We were asked to let our hosts know when we were leaving Carnarvon however we couldn't get signal but pressed on regardless. The instructions we had led us through the gates. A refreshing swim in the concrete dam helped us forget the hassle of a puncture we experienced. The youth of the family plugged the hole for us which did the job of getting us to De Aar for a patch. We were grateful for a breeze through the night which did the job of keeping us cool. Beyond delightful.

Johan O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Fantasties! Fantasties!

Vir die eerste keer kon ons as grootmense sien wat agter die ver bulte en laagtes gebeur. Maak dit die volgende vakansie. Ons kinders was mal oor die stilte en afgeleë wêreld. Die swem in die plaasdam, die barheid, die verblyf. Mag baie meer mense die grootste skat van SA gaan ontdek. Viva die Karoo! Viva Suid-Afrika. Dankie vir die Smitte en die Karoo-aners wat die Karoo so beskerm en instand hou. Dis 'n pre-historiese wêreld wat in die leiklip, laag vir laag vasgevang is.

Joosteswerwe Guest Farm se terugvoer

Kom kuier gerus weer.

Joosteswerwe Guest Farm
Miranda B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda B

Pure plaas-rustigheid!

Die eienaars is uiters gasvry en ons huisie was pragtig, gerieflik en skoon. Ouer mense en diegene wat sukkel om te loop moet liefs van die ander akkommodasie bespreek aangesien die kothuis 'n baie steil trap het (moet fyn trap met die afkom). Die braai-area is lieflik met 'n mooi uitsig. Hul tjoppies is lipleklekker - van die bestes wat ons al geëet het.

Christa L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Lieflike verblyf.

Baie netjiese plek. Lieflike beddegoed. Elektriese komberse was baie welkom in die koue weer. Sal graag weer die plek besoek.

Marinus D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus D

Karoo-stilte op sy beste!

Vriendelike ontvangs deur eienaar. Baie netjiese huis baie goed toegerus!

Annemie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie H

'n Uitsonderlike ervaring

Wat 'n ongelooflike ervaring vêr weg van die stad en geraas. Ons het in die ou Wa-opstal gebly en dit was ongelooflik mooi toegerus. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en met goeie kommunikasie het ons maklik die plek bereik. Ek is wel jammer dat ons nie langer kon bly om die plaasaktiwiteite te ervaar nie. Iets wat in ag geneem moet word wanneer jy die plaas besoek is dat dit 14 km grondpad is van die teerpad af en dat daar ook geen sein is nie. In die nag is dit ook pikdonker, so as jy die lig in die kamer aanskakel dan kom al die goggas soontoe.

Erich D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich D

Oorslaap op pad van Weskus na Gauteng.

Die gebou binne en buite is pragtig. Dit het wel nie lugversorging nie en kan dus warm word in die somer. Die eienaar kan aan 'n paar klein details aandag gee om dit meer gerieflik te maak, maar ons het lekker gebly en die plaas dam swem baie geniet. Weg van alles, selfs selfoon op vangs. Het springbokke en rooihartebees te siene gekry op die plaas.

Riekie R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie R

Karoo-plaas saligheid.

Ons het by Joosteswerwe oorgeslaap op pad Weskus toe. Die ligging is ideaal vir reisigers van Gauteng af. Die gastehuis is so 12km goed onderhoude grondpad van die hoofpad af, maar dit verseker daardie egte Karoo plaas ondervinding met kilometers se uitsig oor die vlaktes en nie 'n ander siel in sig nie. Marina het ons met gasvryheid ontvang, en 'n paar keer met WhatsApp kommunikeer om te hoor hoe ons reis vorder, en ook die volgende dag om seker te maak alles was in orde en ons is weer veilig op ons weg. Een ding om in ag te neem is dat die hele area tussen Vosburg en Carnavon swak Vodacom opvangs het.

Hugo S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo S

Baie dankie. Dit was baie lekker en julle het regtig baie moeite gedoen!

Die mense by Joosteswerwe het regtig uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons seuntjies te vermaak met die plaasdinge. Ons het die vol huis gehuur, dus was dit effe duur vir 5 mense maar hulle het dit opgemaak met die kuiertjie by die werkende plaas. Ons sal nie huiwer om weer daar te bly nie.

Stefanie A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanie A

Lovely remote setting for some calm relaxation.

Stayed in the converted barn and the owners were not home, which meant I was completely alone for kilometres - a lovely experience. Sunset and sunrise with only birds and frogs singing is worth it. Sitting on the veranda, reading, whilst the sun settles in a brilliant orange and pink glow was magical. I would not recommend the barn to older or less agile people as the stairs to the loft bedroom would be too dangerous to those of poor footing. The only negative was that the kettle was not usable and there wasn't really any alternative, but this is easy to fix by the owners. Other than that, as the owners were not home, their children met me at the accommodation and insulted me a little with some of their comments, which I am going to guess is down to the fact that I spoke English and did not arrive in a lifted suspension, fitted with everything plus the kitchen sink Toyota - remember never to judge people you do not know (in this instance I am certain for a fact that I have been many places these farmers will sadly never see yet was subjected to insulting comments out of nowhere that took me by complete surprise given that I was a guest). Be that as it may, the accommodation and the surrounding area still makes it worth one's while. Accessible via tar road and a +-15 km farm track that can be driven by any vehicle - just please, please stop speeding: I found a dead fox on a farm road, really now. The turn off to the farm road is well signposted and more or less halfway between Carnarvon and Vosburg (this is not made clear on booking websites). Be sure to stock up on all your meal requirements, firewood, firelighters, matches, etc. as it's a long drive to the nearest town if you do not have everything you need. Bring a plunger and good coffee. There is a fire pit outside and the location really lends itself to a nice fire to sit next to listening to the night sounds - bring what you'll need. Electric blankets on the bed help to fight off the winter nights. Bring a bicycle - the farm roads will call. I had a knock on my door at 5 am, which I just ignored as I was lying in bed (sunrise in winter is at 7:30 am). Not sure what that was about. Take a drive to Vosburg - stunning architecture and, as the signpost outside town says: "enjoy the trees". There is a dirt road between Vosburg and Prieska, if you are like me and want to avoid tar roads at all cost. I drove it with a hatchback, but most people will faint if they had to put their sedan on it as you do need nerves of steel and perhaps a bit of stupidity/crazy on your side to drive it without solid tyres, but luckily I was born with both.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike veraf ligging vir 'n bietjie vreedsame ontspanning.

Het in die opgeknapte skuur gebly en die eienaars was nie tuis nie, wat beteken het dat ek alleen was vir kilometers in die omtrek - 'n lieflike ervaring. Sonsopkoms en sonsondergang met net die voëls en paddas wat sing is die moeite werd. Sit op die stoep, lees, terwyl die son sak in 'n briljante oranje en pienk gloed was betowerend. Ek sal nie die skuur aan ouer of minder beweeglike mense voorstel nie aangesien die trappe na die solderslaapkamer te gevaarlik mag wees vir diegene met onvaste voetstappe. Die enigste negatiewe punt was dat die ketel nie bruikbaar was nie en daar was nie regtig 'n alternatief nie, maar dit kan maklik reggestel word deur die eienaars. Anders as dit, aangesien die eienaars nie tuis was nie, het hul kinders my by die akkommodasie ontmoet en my bietjie beledig met hul kommentaar, wat ek raai is weens die feit dat ek Engels gepraat het en nie in 'n hoë, toegerus-met-alles-behalwe-die-kombuiswasbak Toyota nie - onthou om nooit mense te beoordeel wat jy nie ken nie (in hierdie geval is ek seker dat ek al op baie plekke was wat hierdie boere ongelukkig nooit sal sien nie, en tog moes ek luister na beledigende kommentaar wat my heeltemal onkant gevang het aangesien ek 'n gas was). Hoe dit ook al sy, die verblyf en die omliggende gebied maak dit steeds die moeite werd. Toeganklik via 'n teerpad en +-15 km plaaspad wat met enige voertuig begaanbaar is - asseblief, hou net op jaag: Ek het 'n dooie jakkals op die plaaspad gekry, regtig! Die afdraai na die plaaspad is goed aangedui en min of meer halfpad tussen Carnarvon en Vosburg (dit word nie duidelik gemaak op die besprekingswebtuistes nie). Wees maar seker om genoeg voorraad te bring vir al jou maaltye sowel as vuurhout, vuuraanstekers, vuurhoutjies ens. aangesien dit 'n lag pad is na die naaste dorp in geval jy nie alles het wat jy nodig het nie. Bring 'n koffiedompelpot en goeie koffie. Daar is 'n vuurput buite en die ligging is ideaal vir 'n lekker vuur terwyl jy na die naggeluide lusiter - bring wat jy nodig het. Elektriese komberse op die bed help vir die koue nagte. Bring 'n fiets - die plaaspaaie sal roep. Ek het 'n klop aan my deur gehoor 05:00, wat ek net geignoreer het aangesien ek nog in die bed was (sonsopkoms in die winter is eers 07:30). Nie seker waaroor dit gegaan het nie. Ry na Vosburg - asemrowende argitektuur en soos die padteken buite die dorp sê "geniet die bome". Daar is 'n grondpad tussen Vosburg en Prieska, as jy soos ek is en liefs die teerpad wil vermy. Ek het dit met 'n luikrugmotor gery, maar meeste mense sal flou val as hulle hul sedan moes gebruik aangesien jy senuwees van staal en miskien 'n bietjie domgeit/malligheid aan jou kant nodig het om dit sonder soliede bande te ry, maar gelukkig is ek gebore met albei.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Juanita F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F

Totale rus en vrede!

Joosteswerwe is 7 plaashekke vêr van die teerpad af. Dit was 'n totale wegbreek met min of geen sein nie, wat wonderlik was. Die plaasdam was heerlik koel en 'n groot bonus. Ons het in die skuureenheid gebly en dit was werklik gerieflik ingerig veral die aandag aan detail (klein skottelgoedwasser, ens). Ons was baie hartlik ontvang en het baie welkom gevoel. As jy werklik op soek is na stilte en afsondering is hierdie die plek vir jou. Beslis 'n juweel in die Karoo! Ons sal dit beslis weer besoek.

Louise S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Heerlik.

Pragtige plek, afgesonder stil en mooi. Gasvryheid wonderlik. Goed toegerus.

Lizzette J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzette J

Lekker plaas atmosfeer!

Die oornagverblyf was gerieflik en netjies met 'n lekker plaas atmosfeer en natuurskoon. Die kinders het dit veral geniet om in die plaasdam te swem. Baie dankie vir jul gasvryheid, sal Joosteswerwe beslis aanbeveel!

Antoinette L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

'n Juweel in die Karoo.

Hierdie plek en sy gasvrou was 'n heerlike verrassing. Ons is hartlik ingewag met skaapvleis vir ons braai wat ons voor die reis bestel het by die gasvrou. Ons het in die waenhuis oorgebly wat pragtig gerestoureer is met baie moderne afwerkings. Die plaasdam-swembad was 'n wonderlike lafenis na die lang, warm reisdag. Die braai area het volop hout gehad en ons kon heerlik sit en die son sien sak oor die Karoo. Ons sal beslis weer hier stop en wel vir langer omrede daar soveel aangebeid was wat ons nie kon inpas nie. Baie dankie vir hierdie pragtige wegbreek.

Nelia E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia E

Rustige omgewing na ure op die pad.

Ons was heerlik verras met ons blyplekkie, pragtig en rustig. Alles wat jy mag nodig he is daar en alhoewel 'n paar km van die grootpad definitief die moeite werd om daar te oornag. Grondpad na blyplekkie baie mooi. Heerlike rustige omgewing na 'n spanningsvolle dag op die pad en kan jy werklik daar rus en batterye herlaai.

Lyn G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn G

Stunning farm stay, all the modern day facilities in an original farm house.

Unfortunately we arrived late and left early the following morning, so did not have the opportunity to explore the farm. Accommodation of a very high standard, hosts super friendly, and the house is clean and has everything one needs. We loved everything about it.

Rogerio Fena D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rogerio Fena D

Awesome setting on quiet, open Karoo farm

Enjoyed the peace and open space with awesome stars at night.

Jacolien K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolien K

So rustig en verkwikkend!

Heerlike ou plaashuis met houtvloere en heerlike rustige stoep! Swembad is 'n wenner! Die skapies en lammetjies het kom water drink. Baie geniet!

Joosteswerwe Guest Farm se terugvoer

Dankie jul is welkom om weer te kom kuier.

Joosteswerwe Guest Farm
Johan Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z

Fantasties.

As jy wil weet wat die Karoo is, dan moet jy die plek besoek. Ondersteun hulle gerus. Koop al die tuisgemaakte speserye en konfyte. Hulle moet net meer in voorraad hou. Dit is baie droog en ons bid vir reën.

Andre N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N

Het regtig die plek geniet.

Dit was ’n baie aangename ondervinding.

Johan P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Ons het baie lekker op die plaas gekuier. Jy kry nie 'n beter sterre hemel as in die Karoo nie!

Die Gasheer en Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die ou plaashuis was baie gerieflik en baie mooi skoon. Ons kuier was kort, maar baie lekker.

Wessel J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel J

Netjies, goed ingerig, ruim en rustig.

Fantastiese plek om oor te bly vir ten minste 2 nagte op pad na / van die noorde na die suide. Goed ingerig, baie netjes en skoon en besonder rustig in die middel van die Karoo. Heerlik ontspannend.

Neels S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S

Uiters netjies en rustig.

Netjiese en rustige verblyf. Beveel dit beslis aan.

Doreen A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Baie netjiese en historiese plaasverblyf.

Ons het in die Ou Wa Suite gebly. Baie historiese gebou, mooi gerestoureer met interessante ontwerp. Alles baie mooi skoon en netjies, en rustig! Mens kan werklik die Karoostilte geniet. Bring maar boeke om te lees! Daar is net MTN-opvangs, nie Vodacom of Cell C nie, maar die eienaars verskaf 'n selfoontjie met MTN sodat jy dringende oproepe kan maak. Die swemdammetjie is vars, skoon en yskoud! Die slaapkamer is op 'n mezzanine-verdieping, met steil trappies, so miskien 'n probleem vir mense wat nie baie vas op hulle voete is nie - mens moet maar versigtig trap. Maar die uitsig oor die Karoo, van die boonste verdieping, is dit werd! Ek sal net voorstel dat daar 'n trappie aangebring word sodat kort mensies die potte en panne kan bykom! Ek stel ook voor 'n dat 'n gemaklike rusbank buite verskaf word, sodat jy op jou rug kan lê en sterre kyk! Hierdie plekkie is hemels. Ons was hartseer om weg te ry.

Lia C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia C

Baie goeie, skoon plek.

Skoon, netjies en lekker rustig.

Stifanus L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stifanus L

Lekker stil en rustig.

Die plekkie was net wat ons nodig gehad het. Stil en rustig, goed toegerus, als wat 'n mens nodig het. Daar is ook 'n heerlike skoon plaasdam ons te gaan afkoel. Ons sal weer hier oorbly as ons as die geleentheid hom voordoen.

Andre D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Vriendelike karoo tuiste weg van die huis.

Uiters netjiese plek in die middel van nêrens waar 'n mens kan ontspan. Alles wat benodig word is daar, van vleis, hout en 'n lekker koel, skoon dam. Beddens en handdoeke silwerskoon. Sal vir enige persoon aanbeveel.

Carlien P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien P

Pragtige plek.

Wat 'n aangename verrassing was Joosteswerwe. Met aankoms was die eienaar daar en die plek het alles gehad wat mens benodig. Netjies skoon en pragtig!

Driekie F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie F

Ons verblyf by Joosteswerwe was meer as wat ons verwag het. Perfek.

Bo en behalwe die huisie, was die ruimte rustig en ons kon gaan stap en net die stilte en natuur geniet.

Francois B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Rus vir die siel, alleen, gerieflik.

Ons het net 'n enkel nag geslaap, aangesien ons op pad was deur die Karoo. Dit was effens verder uit die dorp as wat ek besef het, en die trap na die slaapkamer is baie steil. Ons het egter heerlik geslaap. Ons is gul ontvang, daar was hout vir die braai beskikbaar, die plekkie was baie goed ingerig en gerieflik. Ons kon rondstap en het heerlik ontspan. Ek sal enige tyd weer daar oorbly as ek die geleentheid kry en dis die ideale plek om 'n dag of 2 te vertoef met 'n boek om jou batterye te herlaai.

Harry O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry O

Stil, rustig, gerieflik en 'n plek waar jy net kan ontspan.

Gerieflike, skoon en mooi akkommodasie. Die springbokke wat in die middag kom drink en die weerlig in die verte terwyl jy om die vuur sit is onvergeetlik. Ek sal enige tyd weer daar wil tuisgaan.

Linda J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda J

Beautiful views!

Beautiful views, beautiful cottage, well-equipped for 2 people. There is other accommodation if you are more than 2 guests. Great walks & dam to cool off. Wonderful hosts & family. Lots of local produce for sale at the farm. Hope to be back soon and for longer!

Meyer P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer P

Heerlik ontspan na 'n lang rit.

Lieflike plek met eg Karooplaas gevoel. Warm welkom en swembad en diere is 'n groot pluspunt vir kinders. Effe lang inrit, maar absoluut die moeite werd.

Jan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie geniet en waarde vir geld!

Baie gemaklik en baie vriendelike eienaars!

Harvie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harvie V

Baie aangename Karoo-plaasatmosfeer.

Baie skoon en netjiese plaashuis met aangename eienaar wat gesorg het dat ons betyds die sleutels ontvang het en alles in plek was by ons aankoms. Sal beslis weer hier oorslaap.

Jan Schalk D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Schalk D

Pragtige ou huis, baie spasie en gerieflik.

Rustig, pragtige Karoo-nagte en sielerus.

Lyndsay S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndsay S

Good.

The guest farm accommodation was good. We were welcomed in a friendly manner. It was nice not to have any contact with the outside. It was very peaceful and the stars at night was spectacular. It was extremely hot over December. The dam pool provided a cool down.

Jan Schalk D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Schalk D

Fantastiese Karoo gasvryheid en verblyf.

Dit was 'n wonderlike ervaring om so diep in die Karoo op 'n werkende plaas te vertoef. Twee dae se sielsrus en heerlike Karoo skaap. Die mense kon nie genoeg doen om ons welkom te laat voel nie en die swem in die plaasdam was 'n hoogtepunt vir almal.

Louise H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Beautiful, rustic, charming carriage house.

The carriage house is a lovely respite to the stark beauty of the Karoo. Beautifully remodelled, the carriage house is charming and complete with private outdoor braai area, perfect for sun-downers.

Enid R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid R

Pragtige huisie op 'n werkende Karooplaas.

Die huisie is pragtig, en die plaas bied baie geleentheid vir foto's.

Joosteswerwe Guest Farm se terugvoer

Dankie ons hoop ons sien jou gou weer.

Joosteswerwe Guest Farm
Madelein L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L

Regte egte plaas, Karoo-ervaring, wonderlike gasvryheid en altyd beskikbaar.

Regte Karoo-ervaring. Joosteswerwe het my op my gemak gehad. Die ooptes en plaas was 'n ervaring. Omdat ek uit Gauteng kom het my senuwees begin knaag die 1ste aand, Marina het vinnig my siel laat rus. Joosteswerwe se mense was enige tyd beskikbaar. Die geskiedenis en ou plaas goedere is wonderlik om te beskou. Die perdekar is 'n moet en die geklimmery en stap om boesmantekeninge te sien. Die hele gesin is baie gasvry. Nog nooit het ek so iets beleef. Joosteswerwe, die plaashuis is amazing en die scenery is fantasties en goed vir 'n mens se siel. So kon ek sien daar is nog goeie mense op die aarde. Dankie vir alles. Dis definitief iets om te beleef, 'n ander wêreld, maar dit was amazing. Nuwe stories en memories vir 'n leeftyd.

Joosteswerwe Guest Farm se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer Madelein.

Joosteswerwe Guest Farm
Helena W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena W

Dit was heerlik.

Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Adel V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Rustig.

Vriendelike verwelkoming gehad. Die huis is in 'n puik toestand en baie netjies. Ons het so lekker gekuier op die groot stoep en my dogtertjie het dit vreeslik geniet om die skape te voer.

Ken H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken H

A privilege to spend time at this Karoo guest house.

If you want to experience unending views and exquisite sunsets, wildlife, comfortable farm house, braaing under the brightest stars ever seen and being woken by the sound of sheep bleeting. This guest farm is for you. Loved our overnight stay.

Michelle T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Fantasties.

Hulle het uit hulle pad gegaan om ons baie laat aankoms so gerieflik as moontlik te maak.

Theresa C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C

Heerlike plaasondervinding in die middel van die Karoo!

Joosteswerwe Guest Farm is 'n pragtige gerestoureerde plaashuis in die middel van die Karoo. Die huis is volledig toegerus met alles wat 'n vakansieganger benodig. Ons is vriendelik deur Monica ontvang en sy het ons baie tuis laat voel. Die rustige plaasatmosfeer dra by tot die genot van die ondervinding. Volgende keer sal ons beslis langer bly!

Annalize V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize V

Idyllic getaway and superior service.

Our stay at Joosteswerwe was by far the best part of our 3 week holiday. Secluded and private, the house was spacious and well equipped. The clean farm dam was a wonderful relief from the heat and a perfect place to view the vastness of the Karoo from. We had 2 dogs and a cat with us - the fencing is proper and therefore our pets had plenty of space to roam free and yet could not get out into the veld. The best thing about this stay was the hosts. They made sure that we enjoyed every part of our stay! We were shown the operation of the farm and the kids were permitted to take part in the feeding of the animals. We had an awesome horse riding trip to the Boesman paintings, and every effort was made to ensure that each one of us enjoyed the trip at our specific level of riding. We were treated to scones and snacks from their Oom Plaas product, which I highly recommend. We will definitely return to this spot in the future and it is highly recommended.

Winrie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winrie S

Wonderlik, ons is spyt ons het nie langer gebly nie.

Dit is die perfekte Karoo-plaaswegbreek vakansie huis. Groot, gemaklik, goed ingerig en stil. Ons sal enige tyd weer gaan en langer bly.

Ian R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R

Karoogasvryheid op sy beste.

Marje het 'n pragtige huis vir gaste na lang dag se reis. Rustige geblêr van skape en springbokke om die huis. Marje het ons reis na die plaas gevolg om seker te maak ons kom veilig daar. En waar kry jy nog vandag vrieskas vol vleis wat jy kan gebruik en dit alles op basis van eerbaarheid.

Francois V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Uitstekende plaasverblyf in die hartjie van die Karoo.

'n Voorreg om te kan oorslaap in so 'n omgewing en huis. Kon heerlik in plaasdam swem en die dag se stof afwas en vleisie onder sterre braai. Sal weer gaan en langer bly.

Aletia O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletia O

'n Unieke ervaring!

Hoewel die grondpad na die plaas 'n groot uitdaging was vir ons lae-profielwiele, was ons aangenaam verras met die ontvangs, die lieflike ruim plaashuis, die geriewe en ekstras en veral die absolute privaatheid. Geen detail was oorgesien om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak nie. Die uitsig en stilte was besonders en ons was baie spyt dat ons net een aand bespreek het. Ons sal met graagte die plaas weer in die toekoms wil besoek en beslis sommer 'n paar dae bly.

Charlotte A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte A

Rustige wegbreek van die gejaagde stadslewe.

Ons het baie lekker oornag by Joosteswerwe Gaste Plaas. Die omgewing is pragtig, die rustigheid van die plaas is soos kos vir 'n stadsjapie se siel. Die huis het soveel geskiedenis en nostalgie, en is baie netjies en goed toegerus. Ons sal beslis weer daar wil tuisgaan, maar die keer vir langer as net 'n oornag met ons reis na die Weskus. Dankie aan die eienaars dat hulle bereid is om die pragwêreld met ander te deel!

Johanna R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna R

Ek sal Joosteswerwe beslis aanbeveel.

Die verblyf was skoon en netjies asook baie ruim.Tipiese plattelandse gasvryheid. Ontvangs daar was warm. 'n Mens voel sommer dadelik welkom. Het goed uitgerus. Beveel beslis aan vir enige iemand wat wil gaan ontspan en die natuur wil geniet.

Yvonne V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Geniet die stilte, in ouwêreldse weelde!

Kaggel, braaigeriewe buite. Kraakvars linne en elektriese kombers vir 'n heerlike nagrus.

Margot J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot J

Baie goeie begin tot ' n vakansie.

Ons het heerlik geswem! Wat 'n belewenis. Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het.

Jim B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim B

Heerlik gerus.

Vir almal wat die wind jaag, kom haal asem hier.

Retha E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E

Wonderlik.

Vriendelike oortreffende boere-gasvryheid op sy beste. Van heerlike kos tot help met 'n pap wiel regmaak 04:00 in die oggend. Wat 'n heerlike ervaring!

Mariëtta F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariëtta F

Aangename Karoo-ondervinding.

Verblyf baie geniet! Gasvryheid tops. Daar is skape, springbokkies en 'n dam om in af te koel was lafenis in baie warm omstandighede.

Braam V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V

Regte egte plaasondervinding.

Ons kan Joosteswerwe aanbeveel as 'n plek om 'n paar dae oor te bly. Dis ideaal om jou batterye te herlaai en eenvoudig die Karoo te geniet. Die gul en hartlike ontvangs deur opregte mense is werklik waardeer.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerskolk Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxYTFjODA0LTkxMmQtNDY2Mi1hMDgyLWU2N2RiYTQ3Yjk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 Kokerskolk Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.686805555556 22.452194444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang