Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joosteswerwe Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mark C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Great. Absolutely great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Karoo gem. Wow, what an incredibly special place. We regret not having stayed longer. Clean, well-maintained, and perfectly furnished. An absolute must if you love the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gisela M
1 nag
5.0
Jan 2024

Historic farm stay in the Karoo. Lovely converted building. Comfortable overnight stay in a beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Net sterre en stiltes die hele aand. Uitstekend. Heerlik op die plaas gebly. Die kinders het lekker in die dam geswem en buite gebraai was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

So so lekker. Stil, Karoo. Vriendelike mense en die plek is uniek en so so gerieflik en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matthys V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlik gebly en was mal oor die sterre. Was baie lekker op die plaas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker. Dit was wonderbaarlik lekker, gasvry en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Gerieflik, skilderagtig, rustigheid. Baie lekker gebly in die groot plaashuis. Die huis is soos 'n tydkapsule. Ons het 3 kinders onder 6, waarvan 1 'n klein baba is. Die ouer boeties het hulself amper geniet met die oopveld-vryheid. Die huis het baie spasie en is lekker koel wanneer dit baie warm is. Die beddegoed is snoesig en die handdoeke droog lekker af. Die stortkop se water spuit heerlik uit. Daar is ook 'n klein eerlikheidsrakkie binne die huis met droëwors, biltong, konfyt en speserye wat baie oulik was waarvan ons kon koop. Die swemdam is net agter die huis, toegesluit, so die jongspan was veilig wanneer ons besig was binne die huis. Ons sal Joosteswerwe vir enige iemand aanraai wat die stadslewe wil ontsnap en wat nie bang is vir behoorlike rus, grondpad, stilte en min tot geen selfoonsein nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
Joosteswerwe Guest Farm
Monica Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Ons het die kids net so geniet.

Christo D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Baie stil plek vir stil wees. Ja. Die trappe na bo (slaapplek) is baie kort en jy moet versigtig klim, veral as jy afklim badkamer toe en nie 'n lig wil aansit nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerskolk Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxYTFjODA0LTkxMmQtNDY2Mi1hMDgyLWU2N2RiYTQ3Yjk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 Kokerskolk Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.686805555556 22.452194444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang