Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Journey's Inn Africa Airport Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Taleza N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Excellent! Only a few minutes from the airport, this place is the best to stay at. Clean, neat, and friendly service, with the host being so friendly. I would highly recommend Journey's Inn Africa to people I know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Journey's Inn Africa Airport Lodge
Dear Taleza, we are glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Regards, Alida

Hannes F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vinnig en effektief. Baie lekker gebly hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Awesome, relaxed, safe, and personal customer care. Well, I enjoyed my 3-day stay there. The food was excellent, and the two sitting chairs next to the pool were superb. The one thing that was out of this world was the day before I left, a couple came with small children, and that morning before breakfast, someone was busy covering the pool with safety nets - that was top-quality customer care. I will always go back when I have to go to Johannesburg. It was super, I loved it there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Journey's Inn Africa Airport Lodge
Dear Antoinette, thank you so much for your nice review. We are glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Keep well. Alida

Gideon J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Netjies, skoon oulike plekkie. Het aanvanklik eers gesukkel om die regte straat te kry, want die GPS het nie in berekening gebring dat die strate gesluit is en net een toegangshek het wat deur sekuriteit beman word nie. Maar toe ons die hek kry, wow! Vriendelike ontvangs gekry. Baie oulike plekkie! Netjies en skoon. Lekker naby aan die lughawe. Net reg vir ons behoeftes. Parkering is bietjie knap vir groter voertuie, maar dis die enigste ding wat ons bietjie gepla het. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.0
Jul 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Alida
Journey's Inn Africa Airport Lodge
Geagte Loot. Jy het ongelukkig die kamer bespreek wat ons nog besig is om oor te doen. Jy moes opgelet het dat die dak van die badkamer al reeds netjies oorgedoen is en die hele badkamer is ook nuut uitgeverf. Meeste van die kamers is alreeds oorgedoen. Jy moes ook opgelet het dat die swembad nuut oorgedoen is en die tuine mooi en versorg is. Die koningsgrootte bed wat in jou kamer is, is twee beddens wat teenmekaar geskuif is sodat dit ook twee enkel beddens kan maak indien nodig. Ek verstaan nie jou opinie oor die beddegoed nie? Ons koop gereeld nuwe linne en goeie kwaliteit net by Volpes. Jy het beslis uitgemis op die gratis Kontinentale ontbyt! Dit bestaan uit: Vars vrugte wat ons net by Woolworths koop (aarbeie, druiwe, papaja, bloubessies, pynappel, appels, lemoene, pomelos ens), vier verskillende soorte ontbyt graankosse, verskeie geure joghurt, vars gebakte muffins of piesangbrood of plaatkoekies, roosterbrood met verskeie soorte konfyt en marmelade, vrugtesap, geperkuleerde koffie, tee en ander drankies. 'n Heerlike vol Engelse ontbyt is beskikbaar indien die gaste 'n groter ontbyt verkies. Ons het ook solar, 'n kragopwekker en twee water tenks vir die gerief van gaste indien daar krag onderbrekings is of die water af is. Dis jammer jy het 'n wanindruk van ons gastehuis gekry. Ons het gaste wat altyd terugkeer en hulle geniet die plek baie. Dankie.

Peter G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Absolutely amazing, Very clean, the owner met me at reception, showed me to my room, then to the eating area, an honesty bar, where one can sit and watch whatever sport you want to. Very peaceful area. A must stay and I will be going back. The staff were also brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Also wat jy nodig het. Al die geriewe wat jy nodig het na 'n lang vlug. Die 6-slaap eenheid was perfek vir ons en dankbaar dat ons hele gesin kon in een eenheid saam slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Jul 2023

Onaangename ervaring. Toiletpapier nie geskik vir gebruik nie en net 'n halwe rolletjie in kamer. Tweede dag geen warm water nie. Tweede dag geen handdoekke vir ekstra kamer nie. Tweede dag geen ekstra koppies vir tweede kamer nie. Geweldige onderonsie met eienaar gehad. Dit was regtig onaangenaam. Sal nie weer daar gaan bly nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Alida
Journey's Inn Africa Airport Lodge
Die gaste het geboek vir 2 persone in ’n familie kamer (wat 4 persone slaap) vir twee aande. Op die tweede aand het hulle twee ekstra persone en ’n baba by hulle laat kom bly. Hulle het nie die bestuurder gevra of hulle ekstra persone kan bring en wat dit sal kos nie. Hulle het net met die staff gepraat wat nie sulke besluite kan neem nie. Dus het daar ’n groot misverstand ontstaan deurdat die gaste gedink het die ekstra persone kan gratis bly. Ek het met inklok vir die gaste gesê dat ons gas waterverhitting het en as hulle water koud is, moet hulle ons kom sê dan ruil ons die gasbottel met 'n nuwe. Ongelukkig kan ons nie weet die water is koud indien die gaste ons nie inlig nie. Indien hulle die verblyf vir die ekstra persone reg hanteer het, sou daar voorsiening gemaak gewees het vir die ekstra handdoeke, ens. Ook kon hulle net vir die staff in ontvangs gevra het en hulle sou onmiddellik die nodige voorsien het. Daar is twee staff aan diens in ontvangs om na gaste se behoeftes om te sien tot half tien saans. Ongelukkig is dit net moontlik om een-laag toiletpapier te gebruik, aangesien ons gevind het dat twee-laag toiletpapoer die dreine verstop. Daar word elke dag nuwe toiletpapier en nuwe handdoeke in die kamers geplaas wanneer die kamers skoongemaak word. Ons gee een rol vir 2 persone per dag. Dit is jammer dat die gas self ’n situasie geskep het wat haar verblyf onaangenaam gemaak het. Ons vra om verskoning as ons enige iets verkeerd gedoen het. Ons probeer ons bes om gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak. - Alida Marks, Lodge Bestuurder

Philip D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Baie lekker oorgebly. Gemaklik naby aan die lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize H
1 nag
4.2
Nov 2022

Ons het oornagverblyf vir 10 mense gesoek tussen vlugte. Journey's Inn is baie na aan die lughawe geleë met veilige parkering. Ons het van hul shuttle diens gebruikgemaak, wat baie gerieflik was omdat ons andersins 'n motor vir een aand sou moes huur. Die kamers is netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gwarrie-weg 20, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMDI3ZTIyLTgyM2ItNDhlOS1hYWM1LTM3YWFmODhhZjE2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 20 Gwarrie Road Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.07964281682 28.259046077728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang