Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Journey's Inn Africa Airport Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gwarrie-weg 20, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Vanaf R899 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Journey's Inn Africa is 'n bekoorlike, rustieke plaashuis-styl-lodge wat deur pragtige tuine omring word.

Daar is 9 en suite-kamers waarvan 3 gesinskamers is. Die kamers het platskerm-TV's met DStv en al die kamers lei uit na die pragtige tuine.

Gratis onderdakparkeerplek is op die perseel, 'n swembad en gratis WiFi oral in die lodge is beskikbaar. Vervoer na en vanaf die lughawe en 'n lughawe-verwelkomingsdiens is op versoek beskikbaar.

Die lodge is in 'n veilige, omheinde gemeenskap in die luukse woonbuurt Glen Marais in Kempton Park geleë. Dit is gerieflik naby Johannesburg se O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Emperors Palace Casino, Harvest Place Mall, East Rand Mall, Arwyp Privaat Hospitaal en Serengeti Signature Gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Taleza N
Saam met vriende
5.0
Excellent! Only a few minutes from the airport, this place is the best to stay at. Clean, neat, and friendly service, with the host bei...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Hannes F
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnig en effektief. Baie lekker gebly hier.
Mar 2024
Antoinette H
5.0
Awesome, relaxed, safe, and personal customer care. Well, I enjoyed my 3-day stay there. The food was excellent, and the two sitting ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Dec 2023
Peter G
Besigheidsreis
5.0
Absolutely amazing, Very clean, the owner met me at reception, showed me to my room, then to the eating area, an honesty bar, where on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Philip D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker oorgebly. Gemaklik naby aan die lughawe.
Feb 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Gwarrie-weg 20, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Journey's Inn Africa Airport Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gwarrie-weg 20, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMDI3ZTIyLTgyM2ItNDhlOS1hYWM1LTM3YWFmODhhZjE2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 20 Gwarrie Road Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.07964281682 28.259046077728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang