Joy's Place Guesthouse
Beskrywing
Willy's Kothuis is op die eienaar se netjiese perseel en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, oond en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea, TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Gaste het toegang tot die braai-area en die swembad op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word, teen 'n ekstra koste.
Gaste swem op eie risiko en kinders moet onder toesig wees.
Gaste mag nie in die swembad eet of drink nie.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.
Wees asb. bedagsaam tenoor jou bure en ander gaste. Musiek moet teen 20:00 sagter gestel word.
Rapporteer asb. enige breekskade.
Maak asb. skoon binne en buite voor jy vertrek. Eetgerei en breekware moet gewas word voor gaste vertrek.
Groot vullissakke is beskikbaar in die kothuis.
'n Breekskadedeposito word nie gehef nie, maar gaste onderneem om vir enige breekskade te betaal voordat die volgende gas inklok.
Voel asb. vry om vir die instansie 'n resensie te skryf met terugvoer oor die verblyf en die gasvryheid.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Avocado-kothuis is op die eienaar se netjiese perseel en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, oond en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea, 'n TV met sekere Dstv-kanale en WiFi in. Gaste het toegang tot die braai-area en die swembad op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word, teen 'n ekstra koste.
Gaste swem op eie risiko en kinders moet onder toesig wees.
Gaste mag nie in die swembad eet of drink nie.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.
Wees asb. bedagsaam tenoor jou bure en ander gaste. Musiek moet teen 20:00 sagter gestel word.
Rapporteer asb. enige breekskade.
Maak asb. skoon binne en buite voor jy vertrek. Eetgerei en breekware moet gewas word voor gaste vertrek.
Groot vullissakke is beskikbaar in die kothuis.
'n Breekskadedeposito word nie gehef nie, maar gaste onderneem om vir enige breekskade te betaal voordat die volgende gas inklok.
Voel asb. vry om vir die instansie 'n resensie te skryf met terugvoer oor die verblyf en die gasvryheid.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pool View-kothuis is op die eienaar se netjiese perseel en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, oond en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea, `n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Gaste het toegang tot die braai-area en die swembad op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word, teen 'n ekstra koste.
Gaste swem op eie risiko en kinders moet onder toesig wees.
Gaste mag nie in die swembad eet of drink nie.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.
Wees asb. bedagsaam tenoor jou bure en ander gaste. Musiek moet teen 20:00 sagter gestel word.
Rapporteer asb. enige breekskade.
Maak asb. skoon binne en buite voor jy vertrek. Eetgerei en breekware moet gewas word voor gaste vertrek.
Groot vullissakke is beskikbaar in die kothuis.
'n Breekskadedeposito word nie gehef nie, maar gaste onderneem om vir enige breekskade te betaal voordat die volgende gas inklok.
Voel asb. vry om vir die instansie 'n resensie te skryf met terugvoer oor die verblyf en die gasvryheid.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dodo's Kothuis het een slaapkamer en het slaapplek vir 4 gatse. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met mikrogolfoond, yskas, oond en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word, teen 'n ekstra koste.
Gaste swem op eie risiko en kinders moet onder toesig wees.
Gaste mag nie in die swembad eet of drink nie.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.
Wees asb. bedagsaam tenoor jou bure en ander gaste. Musiek moet teen 20:00 sagter gestel word.
Rapporteer asb. enige breekskade.
Maak asb. skoon binne en buite voor jy vertrek. Eetgerei en breekware moet gewas word voor gaste vertrek.
Groot vullissakke is beskikbaar in die kothuis.
'n Breekskadedeposito word nie gehef nie, maar gaste onderneem om vir enige breekskade te betaal voordat die volgende gas inklok.
Voel asb. vry om vir die instansie 'n resensie te skryf met terugvoer oor die verblyf en die gasvryheid.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashbury-weg 6, Plumstead, Kaapstad, 7801, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang