Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J's Audacious Living 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie lekker - netjiese verblyf. Goed geleë in die middedorp, netjies en skoon. Baie goeie geriewe, lugversorger vir die warm dae, en goed toegeruste huis, met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantastic stay, everything you need and super friendly/helpful hosts! We had a fantastic stay at J's. The hosts were incredibly helpful and eager to assist with any needs. The house is lovely and perfectly located across the beautiful church. The house was perfect for our family getaway with comfortable spacious rooms, all the necessities and a special touch for each guest. Will definitely come to visit again and make it a longer stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
J's Audacious Living 2
Elmarie and her family were absolutely wonderful guests! It was such a pleasure to have them in our home. Elmarie was so friendly and easy to communicate with. I would highly recommend Elmarie and her family to any Lekker Slaap host, they are simply the best!.

Elsabie T
1 nag
5.0
Jun 2023

Again it was just the most beautiful house! A very welcome overnight on our trip. The house is spacious with quality beds and bedding, extremely neat and well-appointed. The lockup double garage was a bonus as we needed a secure covered space for my son's vehicle and trailer. This is definitely our house of choice when booking in Montagu. After a long day's drive, we could stretch our legs and walk to the restaurants close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
J's Audacious Living 2
Thank you so much for taking the time to post an awesome review and for the 5 star rating. Your kind comments are really appreciated! We are really glad that you enjoyed your stay and look forward to seeing you again soon!

Jan O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Skoon en gerieflik. Altyd lekker, netjies en skoon. Alle geriewe soos by jou eie huis. Motorhuis fasiliteit is 'n bonus vir die koue wintersoggend. Yulandie se ontvangs is ook altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Montagu is so special and your accommodation made our stay complete! It was lovely, comfortable, clean, and the host is very welcoming!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Overnight stay on Motorcycke trip with friends, expolring the area. We just needed a place to stay for 7 of us together and a secure place to park motorcycles. This exceeded our expectations. Tastefully furnished and beautiful rooms. Load shedding plans in place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
1 nag Besigheidsreis
4.6
Des 2023

Netjies en skoon. Netjies en goed geleë. Loopafstand van eetplekke. Rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wimpie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Stylvol en gerieflik. Baie goeie waarde vir geld en die diens was onverbeterlik. Baie dankie, ons het ons kuiertjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
J's Audacious Living 2
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n wonderlike resensie te plaas en vir die 5-ster-gradering. U vriendelike kommentaar word opreg waardeer. Ons is regtig bly dat U die verblyf geniet het en sien uit daarna om binnekort weer te sien.

Valerie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Pragtig, skoon en netjies. Loopafstand van restaurante en winkels. Ons het vanaf die eerste oomblik wat ons by J's ingestap het welkom gevoel. Die atmosfeer is aangenaam. Heerlike kuierplek buite by die swembad, die badkamers is groot en baie mooi gemaak. Alles wat jy nodig het is beskikbaar, die gasvrou en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies. Lekker groot stoof, genoeg eetgerei en lekker binne braai area. Vir veiligheid is daar 'n alarm stelsel. Toesluit motorhuis. Alles is baie gerieflik. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
J's Audacious Living 2
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n wonderlike resensie te plaas en vir die 5 -ster gradering. U vriendelike kommentaar word opreg waardeer. Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het en sien daarna uit om binnekort weer te sien.

Maryna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Pragtig pragtig! Hierdie is baie netjiese pragtige plek om oor te bly, personeel en bestuur gaan uit hulle pad uit. Sal definitief aanbeveel, het wonderlike oornag gehad daar. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
J's Audacious Living 2
Geagte Maryna, Baie dankie dit word opreg waardeer. Ons sal U enige tyd weer verwelkom by J's Audacious Living. Hoop om U binnekort weer te sien. Groete, Erna.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 9, Montagu, Kaapstad, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55a86a21e9ea3509c4f029f07dde8b51bbd446dae813f8725f5b823932437cdf4ab6f73416c8e7cfd54589614014ba8b02a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 9 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.786287960027 20.119180326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang