Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JT Verblyf

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
John G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Voel onmiddellik tuis. Goeie diens en 'n vriendelike en warm verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantastic. Baie dankie vir u vriendelikheid. Gasvryheid. Ek sal weer en weer kom. Dankies, waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was baie lekker! Ons het dit baie geniet! Lekker gebly en lekker gekuier! Baie netjies en skoon. Eienaars is vriendelik en baie gasvry. Alles is beskikbaar wat jy benodig, tenvolle selfsorg-eenheid. Naby aan die winkelsentrum asook die lekker restaurante. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tikita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Prakties en goed gelig. Die plekkie was besonders goed ingerig en ons het so gemaklik gebly. Klein goedjies het gewys die gasheer gee regtig om.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Comfortable and peaceful. Trevonia and her husband are the perfect hosts. We were warmly welcomed. The place we stayed in was neat and well equipped with everything we needed. The service was excellent and efficient. It felt like a home away from home. Will definitely go back for another visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trevonia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peperboomsingel 11, Heiderand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cb056f92d5d6d868dd62ce416281a1d0ae87317b71eddfe24024c87684eb027648e251685b93e1772209ac4ef3a30c34f9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 11 Peperboom Crescent Heiderand 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.183712656495 22.10935212209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang