Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jubel

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Franklin Andrew M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Jubel was perfek! Jubel was perfek! Ons het verblyf baie geniet en sal definitief weer daar wil tuisgaan. Sou meer dae daar wou bly. Ons wou net weet van 'n plek wat canoes/klein bootjies uithuur vir die rivier met kinders en het toe 'n plek gevind oorkant die brug oor Goukou rivier aan die westekant. Hulle huur uit verskillende items soos enkel en dubbel canoes, klein motor-aangedrewe bootjies, ens. teen baie goeie uurlikse pryse. Ons het dit baie geniet met kinders op die rivier. Dit sal goed wees om gaste hiervan te laat weet, sodat hulle nie hierdie items saam hoef te bring nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinette P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier en tuis gevoel. Sal vir seker weer in Jubel 80A kom kuier. Jubel 80A is baie netjies en skoon en daar is aandag aan detail gegee. Kombuis baie goed ingerig met hoë kwaliteit toebehore. Slaapkamers stylvol en beddegoed luuks. Baie lekker stoep en perfek vir "indoor outdoor living" met groot skuifdeure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliane
Jubel
Baie dankie, waardeer jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer. Nuwe TV en WiFi werk goed. Vriendelike groete, Juliane van Dyk.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juliane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bessiestraat 80A, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd28ddeb57cbf039623a2fd6ec6deeb34da18258cb811e3ada206e94a5ce69bd25477a00c36c2ff462880ea19bf9ac71765c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 80A Bessie Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.386946447157 21.400894939809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang