Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Julina's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Marietjie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Die verblyf was rustig en baie privaat. Julina's Guesthouse sal ek vir enige iemand aanbeveel. Kamers is netjies en personeel baie vriendelik en laat jou baie welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julina
Julina's Guest House
Thank you Marietjie.

D S
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Amazing Julina was a friendly lady on my arrival..I really made a good choice on going there to rest, nice and peace full... I will recommend this guesthouse to everyone

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumza X
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2020

Excellent. I booked the weekend away with my husband and we had a great time, Julina is very warm and welcoming and her Guest house is very quiet and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Mitzi N
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2018

Gerieflik geleë. Baie rustige omgewing. Voel of ek by die huis was. Vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina T
Lang verblyf
4.6
Mei 2018

Rustige omgewing met vriendelike diens. Lekker gebly. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2017

Baie netjies, baie vriendelik, en baie behulpsaam. Did n baie stil gastehuis. Julina is baie vriendelik, en behulpsaam, veral toe ek bietjie siek was, het sy my ook gehelp, en medekasie aangebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-maria F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2017

Fantasties! Baie dankie Julina vir wonderlike verblyf. Ek het self 'n gastehuis en is baie kieskeurig. My verblyf by julle was wonderkik. Jul gastehuis is baie netjies en ek het onmiddellik welkom gevoel. Elke oggend kon ek ook 'n uitmuntende ontbyt geniet. Nog 'n groot pluspunt is om jou motor agter remote control-hekke te kon parkeer. Baie dankie, ek kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2017

Netjiese, skoon gastehuis. 'n Skoon en netjiese gastehuis. Dit is verander om as gastehuis te dien met behoorlike areas vir ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene C
Kort verblyf
4.0
Mei 2017

Baie aangenaam, rustig en privaat. Ek het die regte besluit geneem in terme van prys en my behoeftes, daar is aan al my basiese behoeftes voldoen. Vriendelike, verwelkomende gevoel. Privaat, rustig en perfek geleë in 'n goeie, veilige en lekker area, maklik toeganklik van verskeie paaie wat jou na ander bestemmings lei.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Julina
Julina's Guest House
Thank You Eugene.

Elmarie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2014

Excellent Julina's Guesthouse is situated in a very quiet and safe area. Parking is safe and the rooms and guest facilities are clean and neat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Julina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydomstraat 1, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlMWZlYzdhLTU1MjMtNDE3ZS04NTNjLTdhMWI2MDFiOGQ0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1 Hans Strydom Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.890561190971 18.57520133257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang