Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Justbe Cabin 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloof, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Justbe Cabin 2 is 'n bekoorlike en knus huisie op 'n klein wildsplaas in privaat besit net 11 km buite die plaasdorpie Piketberg. Dit is in die hartjie van die Wes-Kaap se pragtige platteland geleë en bied 'n rustige en privaat wegbreek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Die oopplan-huisie het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Op die stoep is daar gemaklike sitplek en 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Justbe Cabin 2 is die ideale keuse vir paartjies wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige en skilderagtige omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Soutkloof, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloof, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83204d2d0158d17004992b82ee24da9a04b31c4cca81fadce99e08eddf1456b9ffc25a533893cc6e7c6e2179d38e5cea61e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) Soutkloof Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978653095278 18.79118650937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang