Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

K67 Bona View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-laan, Bona View, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

K67 Bona View is 'n luukse drieslaapkamerwoonstel in Big Bay naby die strand en dit bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende.

Die seefront-woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Dit bied ook direkte toegang tot die balkon met 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die moderne kombuis en leefarea het 'n oopplan-uitleg en spog met lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, 'n wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n toegeboude balkon met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en binnebraaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 54

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Cormorant-laan, Bona View, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink K67 Bona View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-laan, Bona View, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f5d799b6e646b331c29e9f81c54dfe3e0e26be0765f4d044a6fa03ceaf9e71524357936b062d9751629c5c33646899bd9a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Cormorant Avenue, Bona View Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7875539 18.4584557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang