Kaalvoet Kuier
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
6 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3024 Letta's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kaalvoet Kuier bied gerieflike selfsorgverblyf in Struisbaai, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.
Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die slaapkamers is in die hoofhuis. Daar is 'n ekstra slaapkamer aan die linkerkant van die hoofdeur met 'n aparte ingang wat ideaal vir tieners is en die vyfde slaapkamer is in die agterplaas by die swembad.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens elk en beide het privaat en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die huis het 'n omsetterstelsel.
Daar is 'n swembad en 'n braai-area met sitplek. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 169
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3024 Letta's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3024 Letta's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang