Kaalvoet Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Frieda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 65
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Eduan N - Mei 2024
Algehele gradering
Salig
Phillie V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike naweek in 'n rustige omgewing.
Marion A - Des 2023
Algehele gradering
Relaxed.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Thank you for your lovely review, Marion. We would love to welcome you back next year!
Ian R - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome!
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Thank you for your lovely review Ian. You are welcome back anytime!
Carin M - Feb 2023
Algehele gradering
Lieflike plek met alles wat jy nodig mag hê.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige review Carin. Julle was wonderlike gaste. Kom gerus weer kuier.
Robbie Q - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Thank you for your lovely review Robbie. We would welcome you and your family back anytime.
Shaida J - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n lieflike huis. Pragtige see-uitsig.
Griselda S - Des 2022
Algehele gradering
Ekstra moeite gedoen, baie dankie.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Griselda. Julle is enigetyd weer welkom.
Mary-anne W - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent, peaceful, great views.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Thank you for your lovely review Mary-Ann. You are so welcome to come again. Glad you enjoyed it.
Elsa N - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek en ons het lekker gerus.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige review Elsa. Kom kuier gerus weer!
Roxanne H - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Dankie vir jou pragtige resensie Roxanne. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Tracy S - Jul 2022
Algehele gradering
Kaalvoet was fantasties!
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige review Tracy - kom gerus weer!
Abbie M - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte en uiters gerieflike blyplek.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Abbie. Jy is baie welkom om weer vir ons te kom kuier!
Ileen B - Feb 2022
Algehele gradering
Very lovely place, we enjoyed the stay.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Dankievir julle mooi review. Hoop julle kom kuier gou weer!
Pieter V - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf langs groen belt.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi review. Hoop julle kom kuier weer.
Linden L - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker tyd.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet Linden. Kom gerus weer.
Andrew G - Des 2022
Algehele gradering
Nie seker nie.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Hallo Deidre, jammer dat jy so daaroor gevoel het en ons so 'n lae rating daarvoor gegee het.
Daar is bitter min plekke waar jy kan tuisgaan waar ander mense nie verby jou plek sal loop as daar meer as een eenheid is nie. Ek vertrou dat julle volgende keer wel iets sal kry wat na julle smaak Ek dink hierdie is die laagste review wat ons nog ooit gekry het by Kaalvoet, maar jy is natuurli gregtig op jou opinie.
Tot volgende keer
Groete,
Tina J - Des 2021
Algehele gradering
Guesthouse with character and well-situated.
Lees meerKaalvoet Apartments se terugvoer
Hallo Tina, baie dankie vir julle pragtige resensie vir Kaalvoet. Dit was so lekker om julle as gaste te hê en julle is enigetyd welkom hier by ons!
Mariette V - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Mariette. Dit word so waardeer. Julle is enigetyd weer welkom om by ons te kom kuier!
Estie P - Jul 2021
Algehele gradering
Was heerlik ontspanned, regtig gerus.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige review Estie. Dit was heerlik om julle hier te hê en te sien dat julle so lekker ontspan het.
Kom kuier gerus weer!!
Ashleen Monique C - Mei 2021
Algehele gradering
Very beautiful place. Loved it!
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Hello Ashleen, thank you so much for your amazing review. We would love to have you back as guests.
Cindie A - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike naweek.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige review Cindie, hoop julle kom weer vir ons kuier! Jammer ek kon julle nie self ontmoet nie.
Doreen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Jason A - Jul 2021
Algehele gradering
We had an amazing time.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Thank you for your lovely review Jason will gladly have you back as guests! Next time you must book Fynbos which has the braai and the fireplace inside!
Gawie B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig. Pragtig. Gemaklik.
Yola F - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Hallo Yola, dankie vir jou resensie. Ons hoop julle kom kuier weer.
Jo-ann B - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful view.
Piet D - Feb 2020
Algehele gradering
Twee aande by Kaalvoet oornag. Pragtige omgewing en verblyf met 'n uitstekende gasvrou. Het sommer dadelik tuis gevoel.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Dankie vir jou pragtige resensie Susan, kom kuier gerus weer!
Wollie P - Aug 2020
Algehele gradering
Keurige oopplan-selfsorgeenheid wat waarde bied vir jou geld.
Lees meerKaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Wollie. Jy is heeltemal reg, Seashells word normaalweg saam met Fynbos verhuur, maar dit was ongelukkig die enigste eenheid beskikbaar toe jy bespreek het.
Ons adverteer nie dat daar 'n kombuisie is nie juis omdat daar nie 'n wasbakkie is nie. Ons mag dit nie insit nie, dit is teen die munisipaliteit se reëls. Selfsorg beteken maar net dat daar nie ontbyt en ander etes bedien word nie.
Ons waardeer egter jou terugvoering. Ek gaan in elk geval die einde van die jaar my listing so verander dat Seashells net saam met Fynbos verhuur kan word. As julle weer kom, bespreek dan daardie eenheid of Ocean, wat wel 'n klein kombuisiehet. Hoop julle kom weer kuier.
Marguerite L - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige verblyf naby die see. Mooi uitsig.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie, Marguerite, kom kuier gerus weer!
Johan M - Sep 2019
Algehele gradering
Perfek geleë. Sal aanbeveel.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet Johan. Julle was wonderlike gaste! Dankie dat julle die Villa so skoon gelos het. Hoop regtig julle kom weer kuier.
Ilze V - Aug 2019
Algehele gradering
Dis was amazing.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Dankie vir jou pragtige review Ilze, hoop om julle weer as gaste te ontvang!
Brenda L - Aug 2019
Algehele gradering
Very nice house and location. Great views, great for entertaining.
Lees meerChristo L - Mei 2019
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Lees meerKaalvoet Apartments se terugvoer
Hallo Christo, baie dankie vir jou baie mooi review. Dit was vir ons net 'n plesier om julle by Kaalvoet as gaste te he! Ons hoop verseker ons sien julle weer.
Barbara M - Mrt 2019
Algehele gradering
Stunning.
Irene V - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en baie rustig!
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Irene. Julle was wonderlike gaste en ons verwelkom julle enigetyd weer hier by ons.
Darryl V - Mei 2019
Algehele gradering
Very clean and cozy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie skoon en gesellig.
Plek is nice en netjies. Net verder van die strand af as wat die foto's aandui. Oor die algemeen baie nice en sal weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Hi Darryl,
Thank you for your review, it is much appreciated.
Would love to have you again as guests.
Amalea V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, perfek geleë met 'n pragtige uitsig van die see.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Hallo Amalea,
Dankie vir jou mooi resensie. Dalk moet julle volgende keer die Fynbos eenheid boek, dit is ten volle toegerus met 'n groter yskas, stoof en oond. Dit het ook die lekker groot braai teen die groen area. Hoop ons sien julle weer!
Elwina A - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Hallo Alwina, I am really sorry about the coffee. Not sure why that was not tended to. I really apologize and I hope to see you back again at Kaalvoet. Thank you for giving us a good score anyway.
Corne V - Apr 2019
Algehele gradering
Te lekker.
Johan L - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie Johan! Kom kuier gerus weer.
Alta N - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Jp H - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Gavin S - Nov 2018
Algehele gradering
Brilliant,awesome, will definitely book at Kaalvoet again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Briljant, awesome, sal definitief weer by Kaalvoet bespreek.
Ons is aanhoudend in kennis gestel van kontakpersone en -nommers. Die Fresh Restaurant se kos was heerlik. Alles was baie goed.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Dear Gavin, thank you for the lovely review. We would love to have you back at Kaalvoet.
Anna-marie V - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Anna-Marie. Kom kluier asseblief weer vir ons.
Deon G - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome accommodation in Yzer!
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Hallo Deon, baie dankie vir jou pragtige review. Ons hoop julle gaan weer vir ons kom kuier.
Elsabe C - Sep 2018
Algehele gradering
Ligging ongelooflik.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Beste Elsabe, baie dankie vir jou pragtige "Review". Ons hoop julle kom kuier gou weer.
David T - Apr 2018
Algehele gradering
Paasnaweek ontspanning.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons ontvang julle baie graag weer by Kaalvoet.
Mariaan M - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Mariaan, hoop julle kom kuier weer vir ons. Ons is reeds besig om te soek vir iets om op te sit in die stort om aan vas te hou. Ons waardeer sulke positiewe terugvoering. Dit is baie waardevol.
Abigail E - Feb 2018
Algehele gradering
Salig en pragtig by Kaalvoet.
Lees meerKaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtig resensie Abigail - hoop ons sien julle weer by KAALVOET.
Riana G - Feb 2018
Algehele gradering
Rustige, ontspanne wegbreek in die mooiste dorp!
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Dankie vir jou pragtige resensie, Riana. Ek is so bly julle het dit geniet. Kom asseblief weer.
Liza H - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Liza. Hoop ons sien julle weer!
Liezel H - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreek by die see in keurig ingerigte eenheid.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Liezel. Ek hoop julle kom gou weer kuier.
Pascoalina S - Mei 2018
Algehele gradering
Excellent accommodation, stunning sea view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende verblyf, asemrowende see-uitsig.
Asemrowende verblyf, gerieflik, skoon en goed toegerus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Thank you so much for your lovely review, Pascoalina. We hope to welcome you again at Kaalvoet.
Liezl V - Feb 2018
Algehele gradering
Stunning.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Thank you for your lovely review, Liezl. We would love to welcome you back to Kaalvoet!
Raymond S - Jul 2018
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Thank you for your review, Josy, it is much appreciated!
Adele S - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker ontspannende wegbreek.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie Adele. Ja, wat kan mens nou doen aan die bure se honde, ongelukkig. Wat die stort betref, ek wou al die loodgieter se nek omdraai. Ons sal dit maar een of ander tyd moet oopkap. Bly julle het dit geniet, kom gerus weer.
Pieter V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig, veilig en mooiste uitsig.
Anna B - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie, Anna. Kom kuier gerus weer.
Railien N - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlike uitsig na die see.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige Review Railien. Ons hoop julle kom weer kuier.
Esmarie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Esmarie. Kom kuier asseblief weer.
Angelique R - Jan 2018
Algehele gradering
Perfectly situated in Yzerfontein. So tranquil.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Thank you for your lovely review Angelique. It was a pleasure having you as a guest at Kaalvoet. We hope to welcome you again in the near future!
Danielle J - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon en stil.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Hallo Danielle, dankie vir jou resensie. 'n Kombuisie hoef nie 'n wasbak in te hê nie. Ons sou baie graag wou, maar ons mag dit nie doen nie. Daarom adverteer ons dit net as 'n Luxury Suite. Julle moet gerus volgende keer liewers die Fynbos eenheid boek. Hy is ten volle toegerus.
Wendy L - Mei 2018
Algehele gradering
Very pleasant, peaceful stay.
Chantell D - Mrt 2018
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend en wooneenheid baie netjies met n rustige atmosfeer.
Kaalvoet Apartments se terugvoer
Goeiedag Chantell,
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Hoop ons sien julle weer.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jeffs Place 9, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang