Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaia Titia

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Donovan J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Nov 2020

Excellent. Sien sterre

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Laetitia
Kaia Titia
Baie dankie Donovan. Julle was wonderlike gaste! Goed gaan. Laetitia

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Het verblyf baie geniet, baie stil en rustige omgewing, sal dat vir enige persoon aanbeveel. Sal die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Kaia Titia
Baie dankie Johan. Kom kuier gou weer! Goed gaan. Laetitia

Hester V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2019

Klein, maar netjies. Ver van die see af. Dankie vir 'n lekker kuier. Die woonstelletjie is 'n bietjie te klein vir 4 volwassenes. Ver van die strand/see af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mariska F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2017

Ontspannende ervaring. Geniet die ontspannende ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Kaia Titia
Baie dankie Mariska. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Goed gaan en geniet die mooi, mooi bosveld.

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2017

Dit was cosy, maar 'n bietjie knap. Geen DStv nie, so die kinders was maar verveeld. Die plekkie netjies, maar bietjie knap vir 'n gesin van 4. Om een toilet en badkamer vir 4 te deel, is miskien nie 'n opsie nie. Maar anders was dit veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Laetitia
Kaia Titia
Liewe John, Baie dankie vir jou resensie en vir die goeie punte wat jy uitgelig het. Die plekkie is wel nie baie groot nie en ek is van plan om DStv binnekort te laat installeer. Hoop julle het tog wel julle kuiertjie aan ons mooie weskus geniet. Alles van die beste.

Marietjie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2017

Heerlik gebly in die pragtige Kaia Titia, dankie! Kaia Titia is pragtig, smaakvol, skoon, volledig toegerus. Baie dankie! 'n Heerlike wegbreek Weskus toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Kaia Titia
Liewe Marietjie, Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ek waardeer opreg. Julle is enige tyd weer welkom by die Kaia. Kom kuier volgende keer langer sodat julle meer van ons pragtige weskus kan beleef. Goed gaan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour View-laan 29, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb691c3ab7e9972f8a0fa871ac7fc9d70c740a72f7a40e6728f14954de0d1e12cf25dee208660d6772bafc3d85ae0457e6439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 29 Harbour View Avenue Saint Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.73433419968 17.989518271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang