Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari & Namib Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, privaat en veilig. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Lekker bederf geskenkies. Plekkie in stil, rustig en veilige area. Gerieflik naby aan heerlike stap strand. Was al voorheen hier en sien uit na volgende naweek kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker privaat. Ons is vriendelik ontvang, plekkie is gerieflik en baie privaat. Stil omgewing. Stapafstand vanaf die strand. Hou van die klein binnehof en 'fairy' tuintjie, so rustig om net daar te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peaceful and comfortable accommodation. Kalahari cottage was quiet, peaceful and very comfortable. Brenda provided everything we needed and was very kind and accommodating. The beds were very comfortable, and everything you needed was available. We loved the attention to detail, and all the snacks and treats provided were welcome. The outside garden/braai area was lovely and tranquil, filled with plants and a water feature. There was no WiFi, which was actually a bonus, as it allows you to switch off from the outside world. The beach is within walking distance of the cottage, as are most of the coffee shops/restaurants. We will definitely be back in off-season.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantastic! Absolutely everything was perfect, from before check-in, during our stay, to check-out. What a wonderful little cottage, where everything is thought of and catered for. I couldn't recommend it more, and we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome! Our stay was amazing! Just what the doctor ordered! The accommodation and location were excellent and the host was great. Really enjoyed our stay and already planning the next one. Thank you for all the welcoming touches; it was appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Neat, clean and tranquil. Will visit again. Very good welcome received. Well equipped, neat and clean garden flatlet. Will definitely visit again. Tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

'n Baie lekker kuier in die pragtige plekkie! 'n Baie aangename oornag! 'n Pragtige, ruim en volledig ingerigte kothuis. Kan dit aanbeveel, en ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rieta V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Although it was cold, we had a good weekend with sunshine. As always, we enjoyed the stay and will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, netjies, stil, baie lekker. Dit was 'n lekker, nou 'n lekker, rustig naweek. Net wat mens nodig het. Sal dit aanbeveel vir mense wat wil rus, stil, netjies, gasvrou. Baie lieflik. 10 uit 10. Gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rieta V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Always a good breakaway from the city. We once again enjoyed the stay, peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skilpad-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec982535b3ce7cb22d92f19059e1779d65fdfd6f6145da13a09f87838f0e6b018cab65980eed1f652e2b3337d0286100d85f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 5 Skilpad Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.336719893371 18.164008583151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang