Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Guesthouse & Farmstall

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marcell D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Perfek vir oorslaap na die Kgalagadi. Baie netjiese verblyf met vriendelike eienaars. Sal beslis aanbeveel vir oorslaap op die pad na Kgalagadi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Excellent, welcoming, friendly. Absolutely stunning! What a special spot, will certainly be back. Spotless, welcoming and peaceful. Super friendly staff. Can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige plek met wonderlike gasvryheid. Ons het baie lekker gebly, ware gasvryheid wat ons ervaar het en geen moeite is ontsien om ons tuis te laat voel nie. Die ligging is uitsonderlik in die pragtige Kalahari. Uitstekende wors wat uit die pad verkoop word. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike verrassing van groen Kalahari. Baie lekker en pragtige kamp langs dammetjie in die Kalahari.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Peaceful and quiet. Comfortable with all mod cons.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roy W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Third stay there. Always great. Saw 3 sable antelope and had a young Nyala nearby. The meat and biltong from the shop is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dave H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Easy camping and farm stall supplies. Very friendly and convenient stopover from KTP. Well-stocked farm stall. Private shady camping with good ablutions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Altyd welkom met vriendelike gasvryheid. Gastehuis op 'n plaas omring deur tipiese plaasgeluide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Friendly hosts. Beautiful place. Will stay there again. Will recommend this to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Comfortable warm farm stay. We recently over nighted at Kgalagadi Guest Farm on our way to the Kgalagadi Transfrontier Park after doing all our shopping in Upington. We were overwhelmed with how clean and neat it was. It's a communal kitchen with two main rooms with en-suite bathrooms leading off to either side so perfect for 2 couples or two families willing to share the space. We were alone and had the whole place to ourselves. The gas heater kept us warm. A selection of delicious rusks, coffee, tea, fresh milk, raisins. It's a real working farm and we had a great night's sleep under a down duvet and comfortable bed. Thank you for making us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsig Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa86436a97cf792820ed59ec80d51ed2fb54cf2260ab5e0b7b458f973c69b00b32ddd30c3a1251b32091a63b151ac16b4d174?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm Uitsig Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.059719444444 21.02575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang