Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kaleidoskoop

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwaterrylaan 17, The Astons, Eenheid 4, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaleidoskoop is 'n woonstel met 'n see-uitsig op die eerste verdieping in Astonbaai. Dit is naby restaurante en winkels.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n ontbythoekie en lei na die sitarea met 'n rusbank en 'n dagbed. Daar is 'n etenstafel met stoele en 'n binnebraai-area.

Die woonstel het 'n paadjie wat na die strand en veilige parkeerplek op die perseel lei. Daar is 'n gedeelde swembad in die kompleks.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Fezeka M
Gesin met klein kinders
5.0
It was a short visit but hopefully will stay longer. We had a great time with my children from the first day we arrived. The caretaker ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jan V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies, goeie ligging, skitterende diens, waarde vir geld! Ons verblyf in Kaleidoskoop was heerlik. Gasvrou was baie vriendelik, besonder behulp...
Sien meer
Sep 2024
Thia B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het die tydjie baie geniet. Sal definitief weer gaan. Ons het dit vreeslik geniet. Ons het tuis gevoel.
Mrt 2024
Adriaan T
Gesin met tieners
4.8
Fantasties, professioneel, uitstekend. Gale het uit haar pad uitgegaan om ons vakansie onvergeetlik te maak. Kan net dankie sê vir al haar moeite en o...
Sien meer
Des 2024
Valmae D
Gesin met tieners
4.8
Gerieflike verblyf op die strand. Uitstekende, vriendelike diens ontvang. Die gasvrou is 'n omgee mens wat uit haar pad gaan om gaste welkom te laat v...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Shearwaterrylaan 17, The Astons, Eenheid 4, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kaleidoskoop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwaterrylaan 17, The Astons, Eenheid 4, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1cb720145882ea136ee10ae1f90a6de53aeef176c898213883cc668cde7195392979e607625e5d2d473d399d640703963ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 17 Shearwater Drive, The Astons, Unit 4 Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083789098984 24.912163918449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789