Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalfieswals

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bevan C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Perfect getaway to detox the city life. Absolute peace and quiet without the city craze. Tech detox and a perfect example of what is actually important to the family. We were able to take the dogs along and they had a blast with long walks with the kids in the farmland every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Lekker plaaswegbreek. 'n Heerlike plaaswegbreek in die stilte van die natuur, koeie, skape en honde. Betsie was baie behulpsaam en vriendelik en het ons seuntjie laat help met die lammetjie wat bottel drink. Perfekte bestemming om kinders bloot te stel aan plaaslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Kalfieswals
Dit was n plesier om Yolandi en familie by ons te he en lekker om hul seuntjie rond te wys. Yolandi het vir my die mooiste klippe geverf van plaasdiere.

George C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Daar leer jy tyd waardeer. Ons dra baie bagasie saam in die lewe. Daar leer jy dat dit onnodig is en jy met baie minder klaar kan kom. Om daar te plat op die grond te gaan sit en die donkie te stook vir jou eie warm water, vat jou ver terug. Om die skapies en beeste te sien maak jou gelukkig. Daar besef jy dat alles 'n gejaag na wind is. Die gasvryheid van ons plaasmense is besonders. Dit maak dat ek lief is vir die land en sy mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Eg plaaservaring. Vriendelike verwelkoming. Ons het dit baie geniet en ons dogtertjie wou nie huis toe gaan nie. Absolute plaaservaring, prysloos. Ideaal om die stad te vergeet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Kalfieswals
Baie dankie dit was net 'n plesier om julle hier te he. Die glimlag op jou dogtertjie se gesiggie is prysloos.

Martin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Dit was wonderlik. Ons het so lekker gekuier, rustig en net die lekkerste plaas atmosfeer. Ons is sommer gou weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Kalfieswals
Dit was lekker om julle te leer ken. Sien uit na julle volgende kuier. Kalfieswals-groete

Esmeralda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantasies! Betsie en haar gesin was great gewees, hulle sal ons definitief weer sien. Regte plaasgevoel gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Kalfieswals
Baie dankie. Ons het dit geniet om julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende kuier. Kalfieswals-groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laersdrifweg, Kalfieswals, 10 km vanaf Laersdrif, 1065, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2adc3b9bb545937ba6e8714fd0c6e231a75c0ae65baf72f2fb814b2acf9fb81ad3d9140d55030ca14b8c24c4f6fd0bb9b977?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Laersdrif Road Kalfieswals 1065 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.313139379343 29.820067905909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang