- 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Uap, Part 4, Upington, 8800, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kambiki Farm Camping is geleë op 'n werkende plaas omring deur wingerde en volwasse bome, 12 km vanaf Upington op die M14. Die eiendom is goed geskik as 'n oornagplek vir reisigers op pad na die Kgalagadi-oorgrenspark of Namibië.
Verblyf bestaan uit 2 selfsorg-chalets en 12 kampeerplekke. Elke chalet bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die chalets sluit 'n kombuisie met 'n eenplaat-gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in, asook 'n klein eetarea. Die kampeerplekke bied slaapplek vir 'n maksimum van 4 gaste elk, met vier staanplekke wat privaat ablusiegeriewe en elektrisiteit bied.
Geriewe op die perseel sluit in gemeenskaplike braaiplekke, skaduryke kampeerplekke, boorgat-drinkwater en 'n klein plonspoel beskikbaar vir alle gaste.
Die eiendom is gerieflik geleë 'n kort rit vanaf Upington, wat toegang bied tot winkels, vulstasies en streeksreisroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
C M Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm Uap, Part 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Kambiki Farm Camping het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Uap, Part 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
Sien kaart- 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang