Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kambro Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Celia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Regtig 'n heerlike plek om te bly. Ons het so lekker gebly. Die eienaar het regtig uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Baie moeite vir ons gedoen. Alles was skoon en pynlik netjies. Ek sal die plek beslis kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buks K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfect. One of the best (if not the best) sleepover places we stayed in. Amazing attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons was baie beïndruk. Ons gasvrou het ons vriendelik ontmoet en alles mooi verduidelik. Die lugversorger wat reeds in ons kamer aan was, het baie gehelp na 'n lang rit en warm dag. Alles was perfek, skoon, netjies en stylvol. Die bederfies oral het ons verras. Ons sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ruim, netjiese verblyf. Pragtige, netjiese en skoon verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martlie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Alles van uitstaande gehalte! Dit is nou vir seker 'n fynproewersdis! Baie lekker tuisgegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Silwerskoon. Alles is daar. 10 uit 10 ondervinding. Beste wat ons nog in was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Sjoe - puik! Die plek is die beste waar ons al gebly het. Super skoon, veilig, stylvol en net bobaas. Dit is regtig awesome daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Jy sal nie 'n fout maak nie. Pragtige plekkie. Die lekkerste oorslaapplekkie ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag
5.0
Jan 2025

Awesome. Awesome verblyf. Baie netjies en skoon. Gasheer baie professioneel en gasvry. Sal beslis in toekoms weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was ongelooflik lekker. Dit was uit die boeke uit mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 075
R 1 075 R 914
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 075
R 1 075 R 914
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61ce2d8607d5403a76138ca2d381032cb8d5bed73d03a1b4d89dd69ee4fbada6bb6236f19b68fe9dd5d9c8b83e3891ffb51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R914 per nag (plek vir 2) 196 5 1 5 73 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.252405959461 24.531588882606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang