Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameeldoring Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 26 resensies vir Kameeldoring Guesthouse
Netheid
3.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.4/5
Kefiloe M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kefiloe M

Beautiful place to visit with family and friends.

Spent a nice weekend and had a wonderful time with my family.

Kameeldoring Guesthouse se terugvoer

Thank you, Tshepo.

I'm glad you enjoyed your stay.

Hope to see you again soon.

Kameeldoring Guesthouse
Shala M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shala M

Great stay.

It was great, we arrived very late at night. They waited for us. They even fetched us when we got lost. The room was clean, the linen was clean and fresh.

Kameeldoring Guesthouse se terugvoer

Thank you Shala for taking the time to write a review. We appreciate it. We are glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Kameeldoring Guesthouse
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Arno D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arno D

Gemiddeld.

Dalk was ons op die verkeerdste dag ooit daar. Ek glo die plekkie het potensiaal. Die eienares het ons oor die foon probeer help so goed as wat sy kon. Die honde, goed gemanierd maar was onstettend remoerig in die nag en daar was nie WiFi nie al het sy probeer om te laai.

Annemarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annemarie N

Het meer verwag.

Het vir 3 kamers betaal maar het net 2 gebruik. Het met die eienaar van die plek gepraat hy sou ons refund maar het toe nooit. Ek wou kanselleer en Leon het gesê ek moenie hy sou dit uitsort en het nooit teruggekom na my toe nie. Ons het darem bietjie pap en sous saam met ander gaste verniet gekry. Ek was nie tevrede dat hy nie teruggekom het na my toe oor die kamer nie. Die een kamer het nie genoeg handdoek gehad nie.

Kameeldoring Guesthouse se terugvoer

Hi Annemarie

Eks vreeslik jammer oor die Refund, ek dink ons het besig geraak en nie weer daaroor gepraat nie. Stuur gerus jou bank details en bedrag, dan refund ek jou.

Hoop jy het n lekker dag en weereens jammer.

Groete
Liezl

Kameeldoring Guesthouse
Amo M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amo M

It was absolutely beautiful and amazing.

The accommodation was beautiful and is situated in a quiet nice location.

Elzette D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette D

Baie gasvrye ontvangs!

Ek het 'n versoek gehad om vroeër in te boek a.g.v. omstandighede en dit was moontlik gemaak deur Kameeldoring. Ek is hartlik ontvang en alles was netjies en skoon.

Kameeldoring Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Elzette. Kom kuier gerus weer.

Kameeldoring Guesthouse
Johan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

'n Baie gerieflike verblyf, netjies en veilige geriewe en vriendelike personeel.

Kameeldoring Gastehuis bied die perfekte fasiliteite vir sake-reise. Die area is baie groot en die akkommodasie het 'n hoë kapasiteits-toleransie, wat dit ideaal maak vir groot groepe. Geriewe is netjies, en die ontvangs deur die personeel maak enige gas welkom voel. Meeste van die kamers wat besigtig is, het 'n werksarea beskikbaar vir sake-benodigdhede. Dit het ook 'n klein yskassie en koffiegeriewe, wat baie gerieflik is! Ontbyt word nie op die perseel bedien nie, maar wel by 'n vennoot-restourant, Tracy's, wat baie naby geleë is (die ontbyt is van baie goeie gehalte).

Kameeldoring Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johan vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Kameeldoring Guesthouse
Coetzee N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coetzee N

Was lekker gewees.

Sien sterre.

Segopotse R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Segopotse R

Poor environmental hygiene, animals and lack of safe parking on the premises.

Dogs and chicken roaming freely around the house, pooing anywhere, resulting in flies. This was a bad experience as my son is afraid of them resulted. Poor environmental hygiene. Rooms and surroundings not cleaned during our entire stay period.

Kameeldoring Guesthouse se terugvoer

Thank you Segopatse for your review.
Our property descriptions indicates that this is a farm like feel. We have free range chickens but I agree that they should roam at the back of the guest house
We are working on building a chicken coop in one corner at the back of the property.

With regards to your room not being cleaned, I apologize for that. We have to cut additional keys for that room as the previous guest left with the key, we had to give you the spare key. We theredore didn't have access to enter the locked room.

Feel free to contact me directly at anytime for a complimentary stay.

Regards
Kameeldoring Guesthouse

Kameeldoring Guesthouse
Nomahlubi T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nomahlubi T

Old and unacceptable.

This place has old furniture. Old beds, owners's clothes kept in the rooms. Toilets not working. Doors to the bathroom broken, must be lifted and put aside to access the bathroom. Shower filthy. Kettle to boil water dusty. Family room, no wall separating the rooms. Dogs and cats all over the property. We had to check out very early to go find a place outside the premises to bath. Basically it was disgusting!

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Ronel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel V

Dis vuil.

Die verblyf was onaangenaam. Geen yskas, dit was koud. Die kamer was nie gediens elke dag nie.

Kameeldoring Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Ronel

Dankie vir die terugvoer. Nie al ons kamers het yskaste nie, dit word ook nie as sulks bemark nie.

Ek sal my skoonmakers aanspreek oor die kamer wat nie elke dag skoongemaak was nie.

Die feit dat dit koud is kan ons aan werk deur muur paneel verwarmers te installeer.

Ons doen ons bes om te verbeter.

Ons waardeer jou terugvoering

Groete
Kameeldoring gastehuis


Kameeldoring Guesthouse
Dr Theuns Botha L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Theuns Botha L

Baie vriendelike en hulpvardige bestuurder.

Die bestuurder het ons baie mooi ontvang.

Sandra D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Vriendelikste eienaars en pragtige omgewing.

Met ons aankoms was ons baie vriendelik gegroet en mooi ingelig waar alles is. Die vriendelike eienaars het aangebied om vir ons pap te maak vir saam met ons braaivleis. Alhoewel die kampterrein nog in vroeë ontwikkeling is, was dit vir seker 'n plek wat ons kan aanbeveel.

Danielle V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

So lekker daar gebly!

Vriendelike mense en het ons so welkom laat voel vandat ons daar aangekom het! Die kamers was baie mooi en netjies! Sal weer gaan.

Cecile K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile K

Rustigheid van self.

Was so lekker gewees. Rustig gewees. Vriendlikste mense. Wou eintlik nie eers gery het nie.

Carien B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien B

Baie lekker, goeie gasvryheid.

Ons het baie lekker gebly en baie welkom gevoel.

Obakeng M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Obakeng M

The only problem I have is that they've got dog in the yard.

Either than dogs. I love the place including the caretaker. I forgot his name but his an awesome guy. I love him and thanks to him.

Danie D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie D

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Skoon en ruim kamer.

Ons het 'n ruim kamer gehad en lekker gebly. Daar is ruimte vir verbetering en die ontbyt was baie basies, maar ons het nogtans ons oornag daar bevredigend gevind. Die gasheer en gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Monique O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Monique O

Nie weer nie.

Daar was nie 'n yskas in die kamer nie. Daar was nie teelepels om koffie mee te maak nie. Ou klein botteltjies bodywash het rondgestaan.

Adele K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adele K

Onaangenaam.

Badkamer was nie skoon. Die geriewe wat ons moes gebruik om kos te maak was ook nie skoon nie. Ons moes voor die hek wag omdat hulle ons glad nie verwag het nie.

Brendan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Brendan V

Baie onveilig!

Plek is nie veilig, kon nie deure nie sluit nie!

Kameeldoring Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Brendan

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer altyd terugvoer van ons gaste af sodat ons kan verbeter. Ek wil graag noem dat al ons kamers nou slotte en sleutels het.

Groete
Liezl

Kameeldoring Guesthouse
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Martin M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M

Clean.

A warm welcome by Mrs Popi the helper and Leon was very supportive. They made us to feel at home.

Mthobisi N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mthobisi N

Very bad!

I arrived at the guesthouse only to be told that it fully booked whereas I already paid. And they prepared a dirty room for me just so I can sleep in a house and leave early morning. I wasn't impressed at all.

Kameeldoring Guesthouse se terugvoer

Please take note that this guest house is under new management since January 2018

Kameeldoring Guesthouse
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogestraat 13A, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF4qUBU0GYLtwW4q0xeLIyFCfhQRGaXm3nNcVpwcXjm2beDbu45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 26 5 1 4 13A Hooge Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.53766520942 26.064284660897
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang