Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamma -Otter

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lisa D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Stukkie paradys met die mooiste natuur wat jou omring. Ons het die voorreg gehad om in Kamma Otter tuis te gaan vir 'n week. Om mee te begin het Ilse en Francois ons so hartlik ontvang en was hulle so gaaf om aanbevelings met ons te deel bv. Villa Villekula waar ek seker die beste maaltyd van my lewe ervaar het. Die verblyf is ruim, skoon, netjies en het alles wat jy mag nodig hê - ons het bv. meeste van die dae virtueel gewerk en het geen probleme ervaar. Ons het elke laatmiddag/aand op die stoep spandeer en op kouer aande lekker voor die TV opgecuddle. Die ligging is perfek - ons kon sommer stap na die restaurant en die see is letterlik net 'n paar tree verder. Ons het verskeie ongelooflike staproetes in die area gedoen en vir ure op die meer gaan kanoe. Jy is ver genoeg van die geraas en geskarrel maar naby genoeg aan alles - daar is bv. baie goeie wynplase in die omgewing. Ons harte was baie seer toe ons moes gaan, maar ons sal verseker weer teruggaan en kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Kamma -Otter
Dit was so lekker om julle 'n bietjie te leer ken. Julle het sommer vir ons soos ou vriende gevoel. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Paul E
1 nag
5.0
Okt 2022

What a gem! Lovely place in beautiful surroundings. Short walk from beach and restaurants. Quiet with plenty of bird life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Kamma -Otter
Thank you for the kind review. Hope to see you again.

Tanya H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Stunning and peaceful! A home away from home. A home away from home, every detail thought through and just the most comfortable, inviting space. Perfect for a family. The rooms were impeccable and our hosts were so welcoming and kind. We can't wait to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ilse
Kamma -Otter
Thank you for your kind review! Please come again!

Sarah S
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Great location, very close to the beach. The weather was perfect, and we had a wonderful time. Kamma Otter II is nicer inside than Kamma Otter 1. It is a two-bedroom apartment, and it is newer and nicer. I stayed in KO II, and the beds are very comfortable, and the living room is lovely. I have nothing to fault Kamma Otter on, but I personally prefer a house with easy ground-floor access and garden space. The three-bedroom house is not as nice; it is older and less spacious. It had too few double beds for our group, and the kitchen is a little small for a big group. However, it is well-equipped and set up for load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Richard S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Sorgvrye vakansieplek. Die eenheid is goed toegerus en baie gemaklik. Die kommunikasie van die eienaar is uitstekend en inligting verskaf by aankoms help met interessantehde in die omgeweing. Ons het 'n baie rustige tyd ervaar, met die plaaslike restaurant, die strand en staproetes binne kort afstand vanaf die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ilse
Kamma -Otter
Thanks for your kind review. Please come again.

Carla D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Very pleasant. Very neat and clean. Above expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fabien T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2021

Nature’s Valley is The place to stay on the Garden Route and Kamma-Otter a perfect accommodation for a short or longer stay. Perfect location, walking distance from the beach. Beautiful accommodation, clean and spacious for up to 6 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Terence T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2020

The place is top class, host Ilse is amazing, totally worth it! Awesome place, great hospitality, will be back! Take a bow Ilse and Franciose!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugenie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Wonderful Otter weekend! Everything was perfect, comfortable, clean and well appointed. Will book it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Kamma -Otter
Thank you so much for the kind review. We hope to see you or your friends again.

Wessel M
1 nag
5.0
Aug 2019

Baie mooi en rustig. Die plek is baie mooi en skoon, dit lyk duursaam in die eenhede. Pragtige tuin, jy kan die see hoor, en ook net 20 tree loop afstand vanaf see. Rustige, stil dorpie, kan orals rondloop en verken, bokkies loop vrylik rond. Baie ruim familie-eenhede, presies wat groot families en/of groep vriende benodig. Sal weer daar gaan bly en vir ander mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Kamma -Otter
Thanks for your kind review. Please come again!!!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St George's-laan 133, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMzZmMjI0LTQ0ZDQtNGMzMi05ZjYzLTIxN2E2M2FjOWIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 133 St George's Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.984321648944 23.547279989798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang