Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kara Mia

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mark L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing and beautiful. Kara Mia is our most favourite place to stay in Betty's Bay, with Hennie being a superb hostess always. Kara Mia is peaceful, with an outstanding location and has everything one could ask for for a stress-free, relaxed vacation. Cannot wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Thank you Anthea and Mark. Looking forward to your visit. Kind regards.

Peter Johannes G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fenominaal, waarde vir jou geld, rustig, stil en baie om te sien. Dit was beslis 'n baie lekker wegbreek. 'n baie skoon en netjiese plek om te rus in vrede sonder die gewoel van die stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Seenwense vir die Kersgety.

Matty B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Hennie het ons baie tuis laat voel, hulpvaardig en vriendelik. Hennie het ons vriendelik en spontaan ontvang. Die eenheid was skoon en netjies. Die motorhuis en binnebraai was 'n pluspunt. Baie dankie vir die heerlike bederfgoedjies en dat ons die rustigheid van Bettiesbaai kon geniet. Sal beslis weer wil gaan en ook aanbeveel aan ons vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie, Matty. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Vriendelike groete, Hennie.

Claude B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very special. Highly recommend it. A variety of activities as it is perfectly situated, enabling one to explore the area, and Hennie is an absolute gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Thank you Claude.

Johanna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik. Goed toegeruste eenheid by strand en pikkewyne. Vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Gerieflike, netjiese, goed toegeruste eenheid en vriendelike ontvangs deur die eienaar. Baie goeie sentrale posisie in Bettiesbaai, naby strand en die pikkewyne. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie. Was heerlik om julle hier te ontvang. Seënwense. Hennie

Liana W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Alles wat nodig is vir 'n heerlike wegbreek. Heerlike verblyf. Hennie is dierbaar en doen moeite om jou tuis te laat voel. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Beste. Beste plek sover tydens by toer deur die land. Baie dankie, Hennie, vir u gasvryheid. Baie lekker gebly en kuier by jou gastehuis. Binne braai 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie. Was heerlik om jou hier te ontvang. Seenwense vorentoe.

John A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie ontvangs, "home from home". Baie lekker gebly. .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike wegbreek. Baie netjiese plek naby pikkewyne. Plek baie goed toegerus, bederfies was baie welkom. Groot plus was dat daar 'n motorhuis was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie Cornè. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Geseënde dag vir julle.

Megan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was fantasties! Sal enigetyd weer gaan. Baie lekker gekuier. Baie rustig en loop afstand van see af waar die pikkewyne is. Dis so exciting!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Kara Mia
Baie dankie Megan. Julle is welkom. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc5140e3d08f61124f9472fb38ae0c42256b5c3fda5c9f2e562b368a00fad57487b48aa2b725ab8c7884fde338f76bc453cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 114 5 1 5 51 Wallers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371632338214 18.891363033846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang