Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kara Mia

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kara Mia is in Bettysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel op 'n woonerf het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Waaier is beskikbaar, en linne en handdoeke word voorsien. 'n Verwarmer is beskikbaar gedurende die winter.

Die kombuis is met 'n dubblewasbak, tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook van die gratis WiFi gebruik maak. Daar is ’n TV in die sitarea, asook lieflike ingeboude braaigeriewe in die braaikamer. Dit bied uitsigte oor die see en daar is tuinmeubels.

Die woonstel het 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis.

Die woonstel is naby die strand en oorkant die Stoney Point Natuurreservaat geleë waar die bedreigde brilpikkewyne te sien is. Dit is ook naby Silver Sand en Main Beach. Daar is ’n restaurant in die reservaat. Die woonstel is nie diere-vriendelik nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Matty B
Saam met lewensmaat
5.0
Hennie het ons baie tuis laat voel, hulpvaardig en vriendelik. Hennie het ons vriendelik en spontaan ontvang. Die eenheid was skoon en netjies. Die mo...
Sien meer
Nov 2024
Claude B
Saam met lewensmaat
5.0
Very special. Highly recommend it. A variety of activities as it is perfectly situated, enabling one to explore the area, and Hennie is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Johanna J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Goed toegeruste eenheid by strand en pikkewyne. Vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Gerieflike, netjiese, goed toegeruste eenheid en vri...
Sien meer
Okt 2024
Liana W
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat nodig is vir 'n heerlike wegbreek. Heerlike verblyf. Hennie is dierbaar en doen moeite om jou tuis te laat voel. Sal beslis aanbeveel.
Okt 2024
Jan D
5.0
Beste. Beste plek sover tydens by toer deur die land. Baie dankie, Hennie, vir u gasvryheid. Baie lekker gebly en kuier by jou gastehuis. Binne braai ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kara Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallersstraat 51, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc5140e3d08f61124f9472fb38ae0c42256b5c3fda5c9f2e562b368a00fad57487b48aa2b725ab8c7884fde338f76bc453cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 51 Wallers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371632338214 18.891363033846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang