Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee Laagte

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karee Laagte, Plot 2, Kameelfonteinweg, Kameeldrift Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Vanaf R1 840 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Karee Laagte bied gerieflike verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat grens aan die hoofhuis, maar 'n aparte ingang het. Die woonstel is op 'n plot in Roodeplaat, met 'n groot tuin en swembad. Verder is daar ook 'n ryk voëllewe en gaste kan heerlik in die veld gaan stap.

Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Gratis WiFi word voorsien en daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan die Buffelsdrift Bergfietsroete aanpak te fiets of te voet, 'n toer van die Cullinan-myn geniet of 'n draai gaan ry na die Roodeplaatdam. Daar is restaurante, wildreservate en winkelsentrums in die area en die perseel is slegs 18 km van Pretoria af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Talitha N
Gesin met tieners
5.0
Dis die beste, mees gasvryheid en vriendelike ontvangs en verblyf wat ons al ooit gehad het. Ja, dit was uitstekend en so ontspannend. Alles wat 'n me...
Sien meer
Nov 2023
Esmarie V
5.0
Karee Laagte is perfek geleë vir nabygeleë trou-venues. Dit is bekostigbaar, veilig en voel soos huis weg van ons tuiste. Dit was ek, my man, asook my...
Sien meer
Sep 2023
Alisha M
Gesin met klein kinders
4.8
Perfekte plek vir klein gesin, baie rustig. Vreeslik dankie vir julle gasvryheid! Ons het ons 2 aande daar vreeslik geniet! Ons sien julle volgende ja...
Sien meer
Mrt 2024
Talitha N
Gesin met tieners
4.8
Dit was 'n baie ontspanne, rustige kuier. Sal definitief weer besoek. Die kombuis en woonstel is baie goed toegerus, alles wat 'n mens benodig. DSTV, ...
Sien meer
Okt 2023
Nijinka B
4.6
Klein huisie weg van die huis af. Baie lekker gekuier by die klein woonstelletjie.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fredrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Karee Laagte, Plot 2, Kameelfonteinweg, Kameeldrift Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Karee Laagte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karee Laagte, Plot 2, Kameelfonteinweg, Kameeldrift Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA779215b30b256de3bd7e62fb544ff15c1b5b0040ca2f819d4c21fc9afcaec7f00f2d28689d11b4ef919bd017e22eb16f7534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Karee Laagte, Plot 2, Kameelfontein Road Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.666426023667 28.344280452047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang