Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareekloof Game Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Florence G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlike kuier saam ons en ons vriende met ons en hulle kinders. Dankie Leon en Annelize vir jul gasvryheid. Netjiese chalets. Ons het lekker om die boma en op die sagte rusbanke gekuier wat onder die lapa was. Die wandelinge vroeg die oggend was heerlik. So lekker om tussen die wild te loop. Voëllewe was volop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Ons het daar aangekom as vreemdelinge en het gegaan as familie. Hul gasvryheid was uit die boonste rakke. Wildritte is baie leersaam. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Dit is soos 'n tweede huis vir ons. Baie dankie vir 'n fantastiese lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Baie lekker daar oornag. Pad was net baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Kareekloof Game Farm
Dankie vir die 5 sterre. Ons het geen beheer oor slegte paaie wat deur die owerhede onderhou moet word nie. Mooi dag.

Thireshen G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Feb 2024

Hospitality and care in the facilities can be improved. The facilities were aged and not attended to with care. We had an unfortunate incident where one of us was shocked by frayed wiring to an old toaster. We wish this was checked and removed from the premises to ensure the safety of our children who could have accidentally touched it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Annalize
Kareekloof Game Farm
Thank you for your review, Thireshen. We deeply apologise that we did not notice the broken wire, and we are very grateful that nobody was injured. We have since replaced the toaster and all is now good. We also have a notification, that if anything is not to your satisfaction in the units, to report it to us, which you did not. It is just sad that this incident is all that you can tell and not of the good things as well. We welcomed your children into our private house without any complaints from our side. We treated you well and had wonderful conversations with you. We understand, this is the way humanity works.

Casper K
Kort verblyf
4.4
Okt 2023

Familie wegbreek. Rustige plaas wegbreek. Stilte. Leon en Annalise, baie dankie vir alles. Ek kan Kareekloof Game Farm aanbeveel as jy weg wil kom van jou alledaagse gejaag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette M
Kort verblyf
4.2
Jun 2023

Tuis in die Bosveld! Met sulke vriendelike eienaars, kan jy nie anders as om tuis te voel nie. Leon en Annalize gaan uit hul pad uit om jou gemaklik en gelukkig te hou. Ons sal beslis weer terugkeer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annalize
Kareekloof Game Farm
Dankie dat jy en jou gesin 'n paar dae by ons op die plaas deurgebring het. Julle is 'n pragtige gesin. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Miskien eerder in die somer. Stof bly maar 'n probleem in die winter.

Max T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ek en my vrou het vir een aand gegaan. Ons was tuisgemaak met baie vriendelike diens. Baie oulike, vriendelike eienaars. Baie mooi wildplaas. Pragtige huisies en lodge. Baie lekker staproetes. Die chalet was baie mooi en netjies. Die boslewe was pragtig asook die uitleg van die lodge. Ons gaan definitief weer Januarie terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Kareekloof Game Farm
Baie dankie dat julle hier oornag het. En dat julle ons plekkie gerieflik gevind het. Dit is vir ons belangrik om mense te help om van die stress van die sekulere lewe, weg te breek. (Al is dit net vir 'n kort tydjie). Die stilte van die plaas en die natuur se "gesels met jou siel" laat mens ontspan van die gewoel en gejaag van al jou verpligitnge. Ons sien uit daarna om julle weer op ons wildsplaas te verwelkom. Daar is nog soveel wat ons julle wou wys en bewus wou maak.

Nonkosi I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Excellent stay. Safe place, very neat and has a beautiful view, would love to go back for the game drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Kareekloof Game Farm
Good day Nonkosi, thank you for taking the time to write a review. It would be lovely to take you on a game drive next time when you visit. We can not wait to see you again. Regards

Chris R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlike atmosfeer. Rustig. Gemaklik. Wonderlike gasvrou en gasheer. Die eenhede is netjies, goed toegerus en alle geriewe was toegangbaar en goed versorg. Die swak selfoonopvangs was perfek. 'n Geldige rede om buite bereik te wees vir 'n dag of so. Definitief 'n tweede besoek op die kaarte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Kareekloof Game Farm
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n oorsig oor jul verblyf te skryf. Dit was great om julle by ons te kon huisves en ons sien uit na die volgende kuiertjie. Dankie dat jy die digitale vakansie waardeer en toegelaat het om te kon detox van die digitale besoedeling.

Liezell N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Outspanned en rustig. Ons is baie gasvry ontvang en ons kon net ontspan. Weet nie wie tussen die kinders en honde die moegste was nie, maar hulle het mekaar opgespeel. Moes sekermaak met inpakkery dat 'n hond nie "per ongeluk" ingepak word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Kareekloof Game Farm
Ja nee, hulle omtrent gespeel. Baie dankie vir julle besoek, ons het dit vreeslik geniet om julle op ons plaas te kon ontvang het. Jammer vir die baie kragonderbrekings met ons verskaffer, maar nou ja, dit het alles bygedra tot die ervaring van die lewe op 'n plaas. Julle het dit baie goed hanteer en dit vir ons maklik gemaak met julle goeie houding oor dit. Die lewe sou sommer baie makliker gewees het, as almal se gesindheid soos julle sin is. Pas julle op en hoop om julle sommer gou weer op ons plaas te kan ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareekloof Wildsplaas, Vlakhoek, Derby, 0347, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ1W6RkNinvtxsTqwUT4p3Jpj3SgdDdcUbS3GEyfpChmzgM7lRN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Kareekloof Game Farm Vlakhoek 0347 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867680629854 27.053661346436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang