Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareeplaas

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Kareeplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Clarissa L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa L

Kareeplaas was 'n wonderlike ervaring gewees.

Ongelooflik lekker!

Mario A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario A

Absolutely brilliant!

We thoroughly enjoyed our short stay at Kareeplaas and are looking forward to returning for a longer visit. A tranquil and rare find!

Japie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie K

Dit was voortreflik.

Kareeplaas was vir ons 'n baie aangename ervaring. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die ligging van die huis bied 'n pragtige uitsig oor die uitgestrekte velde omring deur mooi berge. 'n Pragtige swembad in die rotse is iets besonders. Ons ontvangs deur was hartlik en het ons van alle inligting voorsien wat ons nodig gehad het om 'n aangename naweek op Kareeplaas te kon deurbring.

Tracy V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V

We had a very special experience in a little piece of paradise.

We all thoroughly enjoyed our stay, excellent facilities beyond our expectations, exceptional views and walks, great service from our hosts, we will definitely be back.

Mauritz O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz O

Uitstekende waarde vir geld! Ontsettende mooi plek om te bly.

Baie spesiale akkommodasie. Maak die oorbly deel van jou vakansie! Oorweeg meer as een nag se verblyf.

Leandre P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre P

An excellent break away from city life!

This was our last leg on our journey home and honestly the best 2 days of our whole trip! It was great to just relax, swim, braai and enjoy the fresh air! We will definitely be back!

Dawid V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V

Rus en vrede.

In die middel van nêrens, tussen die mooiste karoo veld berge en 'n bokkie of twee met 'n dassie hier en daar; dis waar my rus homself bevind het.

Chantel D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D

Fantastiese naweek wegbreek-plekkie.

Ons het heerlik gekuier as familie by Kareeplaas. Die kinders het hul gate uit geniet en die swembad en uitsig is uitstekend. Rus vir die siel. Die Kareeplaas span het hulself oortref. Sal beslis weer kom kuier.

Driekie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie J

Uitstekende ligging.

Goeie diens, baie hulpvaardig, baie mooi omgewing.

Ronel M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Wonderlike rustige wegbreek.

Ons het die kuier op Kareeplaas ongelooflik baie geniet! Goed toegerustige huis met alles wat mens nodig mag hê. Die uitsigte is asemrowend mooi! Ons tiener seuns het die bergklim en swem in die watergat vreeslik geniet. Die plaaspad is lank maar dit was lekker om rustig te ry en die mooi natuurskoon te geniet. Alles was regtig net perfek, en ons sal beslis weer kuier, volgende keer net langer.

Tibello K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tibello K

The place is serene.

Beautiful place, relaxing environment. Endless beautiful views.

Herman V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Heerlik.

Baie lekker gebly by Kareeplaas, dankie!

Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Lekker, goeie waarde vir geld. Pad bietjie van 'n uitdaging.

Baie lekker plek. Mooi en netjies.

Frikkie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Pragtige ligging.

Was pragtig met mooi uitsigte.

Christa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Ongelooflik. Diens puik. Dankie Renier en Kennie.

Bly meer as een aand. Die uitsig en plek is ongelooflik.

Nahn D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nahn D

Was 'n heerlike wegbreeknaweek in die mooiste omgewing.

Die plek was ‘n lushof en ons het dit terdeë geniet. Ons sal definitief weer ‘n draai kom maak. Volgende keer hopelik net langer as ‘n naweek. Dankie weer eens Nahn.

David W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Remote but the area and views really worth it.

Great accommodation which one would not expect for area. A real relaxing atmosphere where one can really switch off.

Ian B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Pragtige plek!

Mooi huis en Kennie en Janerine so hulpvaardig en vriendelik!

Tj B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tj B

Wanneer jy van alles wil wegbreek is dit die plek.

Alles wat jy mag benodig is by die huis, bring net jou kos en klere. Sal wel voorstel dat grondvryhoogte voertuig of 4x4 voertuig gebruik word.

Francois J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Baie lekker in die platteland gekuier met pragtige vistas van die huis af.

Pad na plaas was swak na reën, maar die huisopset en die omgewing was uitstekend.

Jaco N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Pragtige plaas.

Pragtige plaas, lieflike groot plaashuis met alles wat jy nodig het en meer sal dit aanbeveel vir almal wat lief is vir die natuur met die mees vriendelike diens. Hoop om gou weer daar te gaan oorslaap.

Andre V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ongelooflik en wonderik in die natuur.

Dit was 'n ongelooflike ervaring vir almal om na 'n lang reis hier uit te klim en te ontspan. Stilte wat jou ore laat suis en beslis 'n plek om weer te besoek. Renier jy is die beste, het ons altyd op hoogte gehou van wat daar is, die toestand van die pad en was op bystand in die reëntyd. Die pad na en vanaf die lodge het bygedrae tot die ervaring. Baie dankie van een el elkeen wat daar oorgebly het.

Petra F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra F

Weggesteekte vakansieplaas

Wat 'n ongeooflike ervaring. Geleë op 'n afgesonderde stukkie aarde. Renier het ons by die pad ontmoet na effe teenspoed. (Dankie daarvoor). Lieflike en gerieflike huis, vriendelike mense. My hoogtepunt was die nagbesoekers op die grasperk. Daar was elke aand bokkies en hasies. Wat 'n voorreg. Ons kom swem in die somer.

Johan H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Ongelooflike plek, met wonderlike, asemrowende uitsigte!

Fasiliteite is baie goed. Netjies, skoon en Bertie en Renier was regtig gasvry. Dis so stil en rustig, en soos ek noem is die uitsigte, en sonsondergange ingelooflik mooi. Ideaal vir bergfiets-ryers, mense wat lief is vir die natuur en net stilte soek. Ons sal definitief weer bespreek.

Deon D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Uitsonderlik mooi en beste diens wat ons ontvang het in 'n baie lang tyd.

Die eieneaar het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer en by te staan waar dit nodig was. Ons was buite maklikke ry-afstand van winkels af, so ons het daaglikse kospakkies ontvang om ons uit te help. Weermaals baie dankie vir alles. Beveel die plek hoogs aan.

Maureen V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Salige rustigheid.

Sal weer daar kuier, goeie waarde vir geld.

Ralph L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph L

Absolute natuurskoon.

Ons het die voorreg gehad om oor te slaap met twee tieners. Die uitsig was asemrowend en net natuurskoon wat jou omring. Renier en die personeel maak jou tuis voel met die intrapslag. Kareeplaas sal ook ‘n ideale naweekwegbreek wees.

Gideon E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon E

Stil en rustig met wonderlike uitsigte.

Ideale oorslaapplek tussen Pretoria en George. Effens van die "beaten track" af, stil en rustig met wonderlike uitsigte en swemplek.

Morne D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Pragtige uitsig en 'n heerlike kuierhuis.

Gasvryheid puik met 'n baie goeie braaipak-aanbieding. Ons sal vir seker teruggaan as ons weer op ons jaarlikse vakansie gaan.

Berna V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Oornag op pad Kaap toe.

'n Lieflike ruim huis, ver afgeleë, lafenis vir die moeë siel. Moes langer gebly het!

Bertus R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus R

Uitmuntend.

Ligging is ongelooflik. Groot huis. Vriendelike diens. Swembad met die beste uitsig ooit.

Jane M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane M

A great stopover off the main drag.

We enjoyed the scenery and tranquility, it really broke our journey.

Linda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Pragtig.

Die reis na hierdie huis is lank en die eienaar hou die pad so goes as moontlik in plek. Die huis is baie groot met ruim kamers. Ons was 'n groet van 7 en daar was meer as genoeg plek. Badkamers is baie netjies en ruim. Pragtige uitsigte en baie netjiese tuin. Wonderlike aand. Kan maklik daar vir 'n week bly.

Dewet B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet B

Fantastiese huis en ligging.

Die huis is hoog in die berg met 'n pragtige uitsig. Baie netjies en skoon, alle geriewe is voorsien. Baie mooi voël- en wildlewe.

Johann V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Gerieflike plek en baie netjies.

Die eenheid het alles wat met nodig het. Die gasheer Renier was baie gasvry en behulpsaam.

Daleen K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K

Asemrowend!

Die diens was uitstekend! Die slaapplek is netjies en skoon. Aandete was vyfster! Die swembad was verfrissend en die uitsig asemrowend! Sal beslis weer kom batterye herlaai hier. Lekker halfpad oorslaap op pad Mosselbaai toe.

René J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René J

Baie lekker.

Sal Kareeplaas vir enige iemand aanbeveel. Dit was so lekker en rustig. Ons gaan def weer kom.

Kareeplaas se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Kareeplaas
Martinus B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus B

Fantastic.

Beautiful setting. Beautiful view. Hospitality 100%. Ensure you travel with bakkie or SUV.

Kareeplaas se terugvoer

Hi Martinus, dankie vir die terugvoering.

Kareeplaas
Burt L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burt L

Wonderlike plek waar ons as gesin die natuur kon beleef!

Ons het baie lekker gekuier by Kareeplaas - jammer ons het net een aand gebly! Dis wonderlik skoon met alle nodige geriewe en vriendelike diens. Die eenheid is wel bietjie ver uit van die snelweg as jy net wil oorslaap en vinnig in die pad val die volgende oggend see toe, maar volgende keer sal ons vir 2 aande probeer bly!

Kareeplaas se terugvoer

Burt, dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sal ook altyd kyk of ek kan afslag gee as julle meer as een aand bly. Groete

Kareeplaas
Barbara V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara V

Sielsverkwikkende stilte.

Wonderlike naweek weg van alles wat kommer. Uitsig is ongelooflik mooi, heerlike swembad. Luukse huis met alles wat nodig is. Heerlike stapplekke. Baie vriendelike eienaars. Kan nie wag om weer te gaan nie!

Kareeplaas se terugvoer

Dankie Barbara, dis altyd lekker om goeie terugvoering te kry. Sien julle weer!

Kareeplaas
Vanaf
Vanaf R5 700
per nag, vir 15 mense
Vanaf
R5 700
per nag, vir 15 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareefontein-plaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0beccd58d0e42ac4d0cebd1eb964e20c56fa50a1b9cb107563f42e7666f81c44e682f4e02fed90502415bff1c2ee37220586?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 700 per nag, vir 15 mense 40 5 1 5 Kareefontein Farm Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.438004008145 25.461791202217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang