Kareespruit Caravan and Camping
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingang by Hoogestraat, Kareespruit Plaas, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kareespruit Caravan and Camping is op 1000 hektaar ongerepte bosveld geleë, sowat 8 km vanaf die dorpie Zeerust. Die ligging bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid winkels, sowel as die N4, en is ideaal vir diegene wat die grens na Botswana of Namibië oorsteek.
Daar is 10 kampeer- en karavaanstaanplekke met toegang tot moderne ablusiegeriewe en 'n opwasarea. Die karavaan en kampeerterrein het 'n aparte ingang vanaf die Kareespruit Game Lodge en Gastehuis en het toegang tot die gedeelde geriewe, soos 'n lapa met veelvuldige braaigeriewe, en 'n vermaakarea. Die lapa spog met 2 buitebraai-areas en 1 binnebraai-eenheid, 'n kombuis, 2 satelliet-TV's en 'n swembad.
Dit is 'n ideale ligging vir diegene wat die natuur geniet met die voordele om naby 'n dorp te wees. Wildritte is beskikbaar vir diegene wat die Afrika-bos wil ervaar. Die wildritte moet wel vooraf bespreek word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 91
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Ingang by Hoogestraat, Kareespruit Plaas, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink Kareespruit Caravan and Camping het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Tussen Zeerust/Gaborone Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingang by Hoogestraat, Kareespruit Plaas, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang