Karenina's Self-catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeek-straat 3, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Karenina's Self-catering is 'n huis in Riebeek-Kasteel na aan plaaslike wynplase en die Malmesbury Gholfklub.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n konigningrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Lugversorging en WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n klein houtvuurstofie. Die sitarea lei na 'n groot stoep met 'n eetarea en braaigeriewe. Gaste kan ook op somerdae in die swembad afkoel. Privaat parkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan die Breytenbachsentrum besoek wat net 33 km van die woonstel af is. Die Kasteelberg Natuurreservaat is ook nabygeleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Van Riebeek-straat 3, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Karenina's Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeek-straat 3, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang