Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53, Op die hoek van Oos- en Fonteinstraat, Petrusburg, 9932, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karibu Accommodation is in Petrusburg geleë, 'n plaasdorpie in die Vrystaat. Dié dorpie is tussen Bloemfontein en Kimberley op die N8, 80 km vanaf hierdie twee stede.

Die hoofhuis het 2 lieflike gastekamers. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, en daar is ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n waaier en verwarmer.

Daar is ook ook 3 eenslaapkamer-eenhede. Daar is 2 eenhede met 2 enkelbeddens elk. Daar is ook ’n gemeenskaplike braai-area.

Gaste kan gerus die omgewing verken, 'n draai maak by die Klakfonteindam-reservaat, en wildkyk. Kranige hengelaars en stappers sal ook iets vind om hulself mee besig te hou.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Roger And Bernadine D
Saam met lewensmaat
5.0
An oasis in the middle of the desert. A perfect pitstop for breaking the back of a very long journey.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Leon M
Saam met lewensmaat
4.8
Skoon en gerieflik. Die vertrek was skoon en alles in goeie werking. Die ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Dis basies maar goeie waarde vir die ...
Sien meer
Sep 2023
Werner C
Saam met vriende
4.6
Netjies en rustige oornagverblyf. Alhoewel ons eers baie laat gearriveer het, was the host reg om ons te verwelkom. Die kamers was netjies en warm. On...
Sien meer
Jul 2024
Ethel S
Saam met lewensmaat
4.4
Aangenaam, vriendelike ontvangs, voel soos ou vriende. Ongelukkig is die hotel langsaan en lawaai onaanvaarbaar!
Jan 2022
Gabriel D
Saam met lewensmaat
4.2
Aangename verblyf. Baie goeie vriendelike diens.
Dec 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 53, Op die hoek van Oos- en Fonteinstraat, Petrusburg, 9932, Vrystaat
  • Gaste dink Karibu Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Petrusburg Vrystaat
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53, Op die hoek van Oos- en Fonteinstraat, Petrusburg, 9932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed634d524cbecad3c749d98659864320f1c4c7b090bd941a3db722f88e1a6862cd70f02b7df47686dde8002f66be9b0d572e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 53 Corner East Street and Fountain Street 9932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.114073776515 25.41898946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang