Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu Guest House - Johannesburg

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon. Netjies. Vriendelike mense. Dit was baie lekker. Beste ontbyt. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitmuntende diens, skoon, netjiese verblyf in 'n veilige toegangsbeheerde omgewing. Dankie aan gasvrou en Maria wat haar bystaan vir die gasvryheid en uitstekende diens. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Karibu Guest House - Johannesburg
Dankie Louisa. Julle is altyd baie welkom

Marelene M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Veilige skoon blyplek. Het baie lekker gebly en heerlike ontbyte geniet. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Karibu Guest House - Johannesburg
Dankie, Eben. Altyd weer welkom.

Margaret M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

A house away from home. My stay with my friend was amazing. The guest house is beautiful. I would like to thank my colleague Mbali who recommended the place and shared the link to make sure I secure the booking. She didn't like the place is a home away from home. Angela, our host, is an amazing and lovely lady. She is so welcoming, professional, and very kind. Hospitality was great. The guest house is very beautiful and so peaceful. The place is super clean. We felt so relaxed and comfortable. Thank you so much for the lovely breakfast, Mme Maria. I would definitely recommend the place to everyone out there. We are looking forward to coming back there again next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Karibu Guest House - Johannesburg
Thanks! It would be lovely to have you back again.

Musa Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Really enjoyed our stay. Just need improvement with WiFi access and DStv in the main bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Karibu Guest House - Johannesburg
Good day Musa I am so sorry to find that you wanted the WiFi password and did not see it in the main bedroom. Please enquire next time to be assisted. Full DSTV is available in our guest lounge that can be used any time. Hoping to welcome you again soon! Kind regards, Engela

Stephan V
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Baie lekker! Plekkie was mooi skoon en stil woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Karibu Guest House - Johannesburg
Altyd weer welkom!

Bobby A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Fantastiese diens en gemak soos altyd. Ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Karibu Guest House - Johannesburg
Dankie! Ons sien uit om jou weer te verwelkom!

Gerardo D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het dit terdee geniet. Dankie, waardeer julle puik diens en gasvryheid. Dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid. Ons was bederf met die heerlike ontbyt. Sal enige tyd weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Karibu Guest House - Johannesburg
Baie dankie vir julle kuier! Julle is altyd weer welkom.

Bobby A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Stil en rustig. Fantastiese plek. Skoon, netjies, vriendelike personeel en baie veilig. Sal weer en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Karibu Guest House - Johannesburg
Baie dankie Bobby. Altyd welkom!

Johan L
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie goeie kuier gehad. Wonderlike diens en vriendelike mense. Die ontbyt was fantasties en ek sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Karibu Guest House - Johannesburg
Dankie vir julle oëwys! Altyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 11, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAireEc8BRb44R4P6V3yWrnkapvTjCeTFhfBnjO9gIVagRaQPxVD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 11 Boekenhout Street Dalpark Proper 1541 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -26.255900420939 28.329362869263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang