Kariega Game Reserve - Main Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kariega Wildreservaat, R343, Kenton-On-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R13 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kariega Game Reserve - Main Lodge is in die Oos-Kaap en spog met die Groot 5, sebras, kameelperde, seekoeie, verskeie bokspesies en 'n ryk voëllewe.
Daar is verskeie eenhede. Die Hooflodge Eenslaapkamerchalet is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Verder het die chalet 'n kaggel, sitarea, stoep en 'n privaat ingang. Die Hooflodge Drieslaapkamerchalet is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Verder het die eenheid 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, lugversorging, 'n kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek, WiFi en konferensiegeriewe op die perseel.
Gaste kan op die perseel wildkyk, swem, kunsvlieghengel en die Groot 5 op die perseel sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Kariega Wildreservaat, R343, Kenton-On-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Kariega Game Reserve - Main Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kariega Wildreservaat, R343, Kenton-On-Sea, 6191, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: