KarMichael Farm
Beskrywing
Rose Cottage is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Daar is ook 'n toegeruste kombuis, oopplan-sitkamer, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Die eenheid het ook 'n braai-area en sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt word nie bedien nie. Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Huisreëls
Aandete word nie ingesluit by die tarief nie.
Ontbyt word nie bedien nie.
Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n waaier, kombuisie, eetarea, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die eenheid. Dit het ook sy eie ingang en 'n tuintjie waar gaste kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt word nie bedien nie. Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Huisreëls
Aandete word nie ingesluit by die tarief nie.
Ontbyt word nie bedien nie.
Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Livingstone is 1 van 4 smaakvol versierde en ruim B&B-kamers met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is nie ondervloerse verhitting nie, maar muurverwarmers en warm komberse word vir koue aande voorsien. Daar is ook 'n haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea. Die eenheid het sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt word nie bedien nie. Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Huisreëls
Aandete word nie ingesluit by die tarief nie.
Ontbyt word nie bedien nie.
Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Serenity is 1 van 4 smaakvol versierde en ruim B&B-kamers. Die kamer is langs die Tranquillity-kamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ondervloerse verhitting, muurverwarmers en warm komberse vir koue aande. Daar is ook 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt word nie bedien nie. Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Huisreëls
Aandete word nie ingesluit by die tarief nie.
Ontbyt word nie bedien nie.
Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tranquillity is 1 van 4 smaakvol versierde en ruim B&B-kamers. Die kamer is tussen Serenity en Augusta en het sy eie ingnag en 'n uitsig oor die grasperk na die berg. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ondervloerse verhitting en warm komberse vir koue wintersaande. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Die eenheid het sy eie ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt word nie bedien nie. Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Huisreëls
Aandete word nie ingesluit by die tarief nie.
Ontbyt word nie bedien nie.
Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Augusta is 1 van 4 smaakvol versierde en ruim B&B-kamers. Die kamer is langs die Tranquillity-kamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ondervloerse verhitting en warm komberse vir koue wintersaande. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Die eenheid het sy eie ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt word nie bedien nie. Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Huisreëls
Aandete word nie ingesluit by die tarief nie.
Ontbyt word nie bedien nie.
Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 driekwartbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Warm komberse word voorsien. Daar is ook 'n toegeruste kombuis, sitkamer, eetarea, kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n braai-area, stoep en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt word nie bedien nie. Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Huisreëls
Aandete word nie ingesluit by die tarief nie.
Ontbyt word nie bedien nie.
Daar is plaaslike koffiewinkels in die omtrek. Die tye is aanpasbaar en daar is redelike tariewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sani Road, KarMichael Farm, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang