+42
Kampeer/karavaan in Lady Grey

Karnmelkspruit River Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gerhild W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Cosy cottage next to the river. This was our second and not last time. Far away from everything, a cosy, well-equipped cottage with so much charm. Absolutely loved it. Thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag
5.0
Jan 2026

Perfect getaway from the busy days to relax and enjoy nature. Lovely environment to refresh one's soul. The river is warm and clean and so nice to swim in. Good fly fishing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Karnmelkspruit River Resort
We are pleased that you enjoyed your stay with us.

Jarreau J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Warm and friendly. Awesome campsite, Ian was so friendly and the views were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrence C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Rustig rustig rustig. Baie lekker gebly. Die plek is rustigheid van self.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Sal vir seker weer kom kamp. Baie lekker en rustige kampplek, vriendelike mense, skoon en netjiese kampterrein en badkamers. Die omgewing is by verre nog mooier as wat mens op die foto's sien. Ons sal vir seker weer kom kamp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Karnmelkspruit River Resort
Baie bly julle het ons stukkie hemel so geniet.

Soané A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Fantastic, we will definitely be back! We had a lovely stay at this beautiful location. The owners were also camping at the location, and some of their guests were quite rowdy with music until 1am in the morning (not on New Year's), so that was the only negative we can mention. We completely support them enjoying the venue as well; however, since it is a camping site, there are no walls blocking any noise, and loud noises travel straight through tent walls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie baie dankie vir jul gasvryheid. Dit was 'n wonderlike voorreg om op die oewer van die Kernmelkspruit te kamp met die geluid van die water in jou ore die hele tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Karnmelkspruit River Resort
So glad julle het dit geniet.

Jan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Natuurskoon en rustig. Ongelooflik, een van ons land se mooiste kampplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney H
1 nag
5.0
Des 2025

A peaceful camping experience in the Eastern Cape highlands. A quiet and peaceful camping experience in the Eastern Cape highlands! Beautiful scenery, with ample communal facilities for a lovely camping experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en baie mooi. Baie lekker. Mooi omgewing, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 126

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 113 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANAYUroUObptGg9SltYYQ7cR1cVU9wGSU3jwpMKwStvJIleGQ7g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Karnmelkspruit River Resort Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.809122430621 27.259587943554
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang