Karoo 62 Escape - Bush Motel
- Kapasiteit: 100 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo 62 Escape - Bush Motel is in 'n skilderagtige privaat natuurreservaat langs die bekende Roete 62 in die Klein Karoo geleë. Karoo 62 Escape bied 'n unieke ervaring vir gaste te midde van die halfwoestynflora en berge van die Karoovallei.
Elkeen van die eenhede het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eenhede deel gemeenskaplike badkamergeriewe wat met storte toegerus is.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 100 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang